Die grootste konvokasievergadering in twee dekades is Dinsdagaand in die Coetzenburg-stadion op Stellenbosch gehou.
Amper 2 000 mense het vanjaar se konvokasievergadering bygewoon.
Wim de Villiers en Nico Koopman
Breyten Breytenbach sou gisteraand by 'n poësiefees in Keulen wees, maar hy het na Suid-Afrika gekom om sy besinning oor taal met die konvokasie te deel.
'n Groep gaste het die konvokasie bygewoon ter ondersteuning van Breyten Breytenbach.
Kerneels Breytenbach en Francis Galloway
Christo en Iris Bester
Wium en Dorothea van Zyl
Abraham de Vries gesels met Sonja Loots.
John Miles en Ampie Coetzee
Breyten Breytenbach
Sonja Loots gesels met Danie Marais.
Marietha Channel
Lina Spies
Dominique Botha
Dawie van Velden
Lovelyn Nwadeyi gesels met Wim de Villiers.
Piet le Roux lewer 'n nominasie vir die uitvoerende komitee.
Ubanesia Adams-Jack lewer 'n nominasie vir die uitvoerende komitee.
Hermann Giliomee
Christo Viljoen het by die geleentheid uitgetree as president van die konvokasie.
Lovelyn Nwadeyi. Klik hier om haar volledige toespraak te lees.
Excerpt: "My thoughts on complexity and the intersectionality of change at Stellenbosch University"
Nadia Marais is herverkies as sekretaris van die konvokasie.
Jan Heunis is verkies tot president van die konvokasie.
Breyten Breytenbach. Lees sy volledige toespraak hier.
Sonja Loots het Breytenbach bedank vir sy toespraak. Sonja is tydens die vergadering as addisionele lid van die konvokasie se uitvoerende komitee verkies.
Rektor en visekanselier Wim de Villiers. Lees hier sy volledige toespraak.
Video: Uittreksel uit Wim de Villiers se toespraak.
Jan Heunis
Lees ook:
- Breyten Breytenbach se toespraak
- Lovelyn Chidinma Nwadeyi se toespraak
- Jean Oosthuizen se oorsig van die vergadering
- US-konvokasie 2016: Universiteit Stellenbosch: Vorentoe!
The post US-konvokasie 2016: Foto's en videos appeared first on LitNet.