Jason Lloyd’s Open Letter to Redi Tlhabi
David Van Rooyen was appointed the Minister of Finance by President Jacob Zuma on 9 December 2015 after the removal of Nhlanhla Nene from the position. Van Rooyen was sworn in the next day, beginning...
View ArticleInterview: A personal Disney fairytale
South African children may have watched Triggerfish productions, like the multilingual movie Khumba. But they may not know that Triggerfish also has links with the Walt Disney Studio. Carina Stander...
View ArticleWit bevoorregting
Vir kommunikasie om suksesvol te wees, moet die ontvanger van die boodskap dit hoor en verstaan wat die sender bedoel het. Dit klink eenvoudig, maar baie keer verstaan twee persone dieselfde woord of...
View ArticleTeateronderhoud: Amper, Vrystaat
Mense sê die Vrystaat is waarheen verlore siele trek om dood te gaan, waar geheime die emmer skop, waar die aarde so plat is jy sien jou hele toekoms as jy ’n windpomp klim … En so ontmoet drie...
View ArticleLAPA se Romanza Ridder: ’n Nuwe era van ridderlikheid
Daar was ’n tyd toe mens ’n ridder so te sê agter elke bos kon uitskop. ’n Dame het skaars voor ’n plas water in die pad te staan gekom of ’n galante heer het reeds sy baadjie oor die poeletjie...
View ArticleReaksie op Jaco se brief oor rassisme
Daar is kort-kort ’n oproep, vir oor die 20 jaar al, dat rassisme moet end kry. So, hoekom na 20 jaar, is dit nog nie uitgeroei nie? Die antwoord is eenvoudig; niemand weet wát om uit te roei...
View ArticleTe onwerklik met woorde
Die onbedoelde gevolg van geletterdheid is dat daar nie tussen woorde en die werklikheid onderskei kan word nie. CM The post Te onwerklik met woorde appeared first on LitNet.
View ArticleHaka by troue dryf bruid tot trane en bruidegom tot aksie
Hierdie video vertel sy eie storie: Groete FC Boot The post Haka by troue dryf bruid tot trane en bruidegom tot aksie appeared first on LitNet.
View ArticleBlootlegging van intelligensie
Dit sal 'n openbaring wees indien vroom geleerdes sou laat blyk dat hulle verstaan wat hulle lees. CM The post Blootlegging van intelligensie appeared first on LitNet.
View ArticleBoekresensie: Struisvoël deur Johan Fourie
Struisvoël Johan Fourie NB-Uitgewers ISBN: 9780624075585 Ek lees toevallig op dieselfde tyd wat ek Johan Fourie se debuutroman, Struisvoël (2015), lees, ook Antjie Krog se 2014-digbundel Mede-wete....
View ArticleHygliteratuur: Reën in die Vrystaat
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...
View ArticleBoekresensie: Offerlam deur Chanette Paul
Titel: Offerlam Skrywer: Chanette Paul Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799377118 “Die naglug stink na savannestof en sweet en vrees. Na verraad, gierigheid en magsug. Koloniale Afrika se vrot asem. ’n Asem...
View ArticleWen saam met kykNET se Die Boekklub
Behoort jy aan 'n boekklub? Dan sal 'n nuwe reeks op kykNET jou interesseer. Of is jy sommer net 'n mens met jou eie storie? Dan sal hierdie selfde reeks op kykNET jou ook interesseer. Lees 'n...
View ArticleUit die argief: Schrijven als Bach — Over leven en werken van JM Coetzee
JM Coetzee (foto: YouTube) "Tweemaal heb ik JM Coetzee ontmoet. Nou ja, ontmoet: die man ontmoet je niet, die overkomt je." Lees die volledige bydrae hier: Schrijven als Bach — Over leven en werken van...
View ArticleAnnelie Botes (1957–)
Sêgoed van Annelie Botes “As ek ’n boek die hiernamaals kon indra, of ’n wet het my verplig om vóór ontbyt ’n uur lank te lees, kies ek ’n verklarende woordeboek.” “Ek is naar oor wat op skoolvlak...
View ArticleKuberklas Kreatief: Die toekoms
Dorette Bester is in graad 11 (foto verskaf). My oë ontmoet die horison waar die sonsopkoms ‘n nuwe dag verklaar. Ek staar uit oor die grasgroen landerye na die wolke wat die reusagtige berge omring....
View ArticleOnlosmaaklike woordverstopping
Die eerbiedige knegte van primitiewe geskrifte verydel intellektuele ontwikkeling en laat oorspronklike denkers parias bly. CM The post Onlosmaaklike woordverstopping appeared first on LitNet.
View ArticlePaul Kruger and the press in the ZAR, 1890–1895
Abstract President Paul Kruger of the South African Republic had a rather strained relationship with the press. Because his political thinking was dominated by the maintenance of the Republic’s...
View ArticleRegsalmanak: 'n Storie oor 'n spinnekopwespe
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleUS-konvokasietoespraak: Die koei in die bos
Opgedra aan Jan Rabie, Neville Alexander, Ingrid Jonker, Sheila Cussons en Piet Philander, om uiteenlopende redes, maar met ewe veel erkentlikheid Dames en here (en ek weet nie eintlik wie om uit te...
View Article