Book review: In Our Own Skins: A Political History of the Coloured People
In Our Own Skins: A Political History of the Coloured People Richard van der Ross Publisher: Jonathan Ball Publishers, 2015 ISBN: 9781868426676 The author of this book, the indefatigable Richard van...
View ArticleBoekresensie: Jou Krugerwildtuin-gids met stories: verkyker, grondpad en...
Jou Krugerwildtuin-gids met stories: verkyker, grondpad en kaart Frans Rautenbach Tafelberg ISBN: 9780624074311 Ek moet bieg, ek het ’n obsessie oor die Nasionale Krugerwildtuin. In my vormingsjare het...
View ArticlePaul Kruger en die pers in die ZAR, 1890–1895
Paul Kruger en die pers in die ZAR, 1890–1895 Heinie Heydenrych, onafhanklike navorser LitNet Akademies Jaargang 13(1) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort in PDF-formaat beskikbaar wees....
View ArticleSelfbeduiweling
Oor die aarde heen is daar 'n menigte mense met 'n aangeleerde minagting van die enigste kort bestaan wat hulle ooit bewus van sal wees, en wat sonder ophou poog om met onsin die lewe vir mekaar so...
View ArticleSkryf in vir ATKV-Handevat
Ken jy iemand wat ’n passie het vir onderwys? Of is dit jy? Is jy in ’n goeie skool wat ’n visie het om ander skole te help? Soek julle fondse? Die ATKV sal dalk kan help om jou visie en jou passie te...
View ArticleIn memoriam: Pieter Herman Kapp
Pieter Herman Kapp is op 2 Junie 1939 in Port Elizabeth gebore. Hy behaal matriek aan die Hoërskool Cillié te Port Elizabeth, en daarna die grade BA, BA Honneurs en MA in geskiedenis (al drie cum...
View ArticleDie vlugtelinge in Europa: hoop en vrees ná die Sylvester-nag in Keulen
Keulen (Fotobron: https://commons.wikimedia.org/wiki/) In 2015 was die woord van die jaar in Duitsland vlugtelinge, wat kortkop gevolg is deur Je suis Charlie en Grexit. Twee van die woorde/frases hou...
View ArticleQuo vadis Maties?
Matieland is by ’n kruispad. Die Universiteit Stellenbosch staar ’n enorme uitdaging in die gesig. Hoe transformeer mens ’n diep verdeelde universiteit oor kleur- en taalgrense heen sonder om sy...
View ArticleKristalbalseminaar: Msholozi, Maimane, Malema of die Massas – wie gaan 2016 red?
Wat hou 2016 in vir die inwoners van Suid-Afrika? Só dink Christo van der Rheede. 2015 was 'n rowwe jaar vir alle Suid-Afrikaners. Dit is veral duidelik op politieke, ekonomiese en sosiale gebied....
View ArticleLitNet Akademies: Kitsgids
LitNet Akademies Krities Afrikaans LitNet Akademies het 1 758 bladsye geakkrediteerde navorsing, in Afrikaans geskryf, in 2015 gepubliseer. Sedert 2008 is 11 360 bladsye gepubliseer. Redaksie...
View ArticleWaarom Afrikaans gelyke status by US verdien
US-professore Liebenberg en Van der Walt se artikel "Afrikaans 'verdien nie spesiale behandeling'" wat in Die Burger van 22 Desember 2015, asook op theconversation.com verskyn het, maak kennelik daarop...
View ArticleRassisme - die verantwoordelikheid lê by ons
Met die huidige debat mbt rassisme, het dit my aan die dink gesit. Ek, soos menigte ander blankes voel verontwaardig, selfs woedend oor die gedurige aantygings dat blankes by uitstek rassiste is....
View ArticleOpslurping
Die verruiling van die werklikheid vir 'n seleksie van hallusinasies is besonder gewild. CM The post Opslurping appeared first on LitNet.
View ArticleSêNet se einde
So stotter die SêNet-werf vir lank en die einde is nou hier. Maar hoekom? Ek ken die werf vir so 14-15 jaar sou ek skat. By tye was dit vuurwarm, die briewe, argumente, bewyse, teenbewyse, waarhede en...
View ArticleLitNet: Quo vadis?
Bron: https://sq.wikipedia.org/wiki/Skeda:Pinelli_-_Chiesa_del_Quo_Vadis.jpg Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Quo vadis? appeared first...
View ArticleFilmresensie: Joy
Joy Regisseur: David O Russell Spelers: Jennifer Lawrence, Bradley Cooper, Robert de Niro, Dianne Ladd, Isabella Rossellini, Virginia Madsen, Edgar Ramirez Vooraf weet ’n mens hierdie fliek gaan oor...
View ArticleUniversity Seminar 2016: Achille Mbembe on the new politics of the South...
This is the full transcript of an interview with Achille Mbembe by freelance journalist and writer Hans Pienaar. The interview was originally commissioned by Business Day but hasn't been published in...
View ArticleVerpligting
Iemand in 'n gesagsposisie behoort nie te verkondig wat geglo moet word as dit nie ook geweet kan word nie. CM The post Verpligting appeared first on LitNet.
View ArticleVerseker jou plek by die KKNK 2016: Verblyfopsies raak min
Dit is nou die tyd om jou plek by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) te verseker. Kaartjies word reeds opgeraap en verblyf op Oudtshoorn in gastehuise, koshuise, buitekamers, kampterreine en...
View ArticleOor ons kantoorromanse wat nooit gebeur het nie
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...
View Article