Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wonder jy of jy vanjaar moet gaan skoolhou in Korea?

Wonder jy of jy vanjaar moet gaan skoolhou in Korea? Lees wat Michelle Rautenbach vir Naomi Meyer omtrent die wêreld daar anderkant vertel. Hallo Michelle! Vertel my asseblief watse werk jy doen en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Olga Kirsch (1924–1997)

Foto: Versindaba Sêgoed van Olga Kirsch “Troos vervlieg uit woorde soos parfuum uit ’n flessie.” In 1979: “Om te skryf, is ’n noodwendigheid, maar dit kos my al hoe meer moeite om in Afrikaans te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Stephan Welz se epiese hofstryd

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Astrid Roemer: Onverwagse wenner van die PC Hooft-prys 2016

Astrid Roemer (foto: YouTube) Middel-Desember is die wenner van die PC Hooft-prys vir 2016 aangekondig: die Surinaamse skrywer Astrid Roemer (Paramaribo, Suriname, 1947). Dit was ’n groot verrassing,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skrywers wat opgeneem word in die US Woordfeesbundel 2016 bekend

  Die US Woordfees publiseer vanjaar vir die eerste keer ʼn kortverhaalbundel. Sedert die eerste US Woordfees in 1999 lewer skrywers elke jaar ’n onmeetbare bydrae tot die sukses daarvan, en met hierdie...

View Article


Vrylik beskikbaar

Die oortuigde ellendiges is daagliks op soek na bevestiging van hul ellendes.   CM The post Vrylik beskikbaar appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

USAN-kongres 2016: Volledige program

Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied van 19 tot 21 Januarie vir die tweede keer ’n samekoms aan van uitgelese jong intellektuele wat gereed staan om gedagtes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interview met Geraldine Reymenants: "Boeiend om in een land te verblijven dat...

Geraldine Reymenants In september 2015 publiceerde LitNet een interview met Geraldine Reymenants, algemeen afgevaardigde van de Vlaamse regering in Zuid-Afrika. We besloten  de krachten te bundelen:...

View Article


Lug en lig

Verstand floreer buite denkdigte versiekaste.   CM The post Lug en lig appeared first on LitNet.

View Article


Oor Afrikaans

Afrikaans gaan nou met rasse skrede agteruit. ’n Groot bydraende faktor is natuurlik die feit dat Engels nou die amptelike taal is so Afrikaanssprekendes praat heeldag en aldag, en oral, Engels. Al...

View Article

Hoedhase

Dit moet een of ander tyd tot geleerde denkers deurdring dat daar tussen die oordrewe verheerliking van primitiewe versinsels en rasionele denke geen logiese verband is nie.   CM The post Hoedhase...

View Article

Die raaisel oor Standaardafrikaans

Nou die Sondagoggend, op die RSG-program ‘Die Tale Wat Ons Praat’, vra die stasiebestuurderes vir die gas, ‘n proffie in Afrikaans dink ek, of daar ooit so iets soos Standaardafrikaans is. “In...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie van Land van skedels deur Nicola Hanekom

Land van skedels Nicola Hanekom Protea Boekhuis SKU: 9781485302537 Die opvoering van Nicola Hanekom se Land van skedels as ruimtelike opvoerkuns het opslae gemaak by onder andere Clover Aardklop 2013...

View Article


Die beste tyd van my lewe

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskundewenke vir ouers aan die begin van die jaar

Fotobron: www.sessionssalon.com Die nuwe skooljaar het aangebreek. Die kinders is uitbundig in hulle nuwe skoolklere, reg om die jaar aan te pak. Die meeste ouers, daarenteen, hou hul harte vas en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit die argief: Literatuur is voor verliefden

Kunstenaarsvoorstelling van Gerrit Komrij (foto: Carina van der Walt) Uit die argief: Literatuur is voor verliefden The post Uit die argief: Literatuur is voor verliefden appeared first on LitNet.

View Article

Die swakte van woorde

Dit is nie moontlik om die aarde plat te maak met woorde nie. Dit kan net koppe plat hou.   CM The post Die swakte van woorde appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Your library is your soul": Reflecting on Kate Atkinson’s A God in Ruins

A God in Ruins Kate Atkinson Doubleday ISBN: 9780385618717 Despite her substantial literary success, I did not know Kate Atkinson’s work before A God in Ruins was recommended to me by a friend whose...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November...

Foto: deviantart.com Dewald Koen, Afrikaansonderwyser by Kingswood College, deel een van sy 2015-vraestelle. Klik op die skakels om dit af te laai: Vraestel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interview: Die Ju / ’hoan Tsumkwe Dialect / Prentewoordeboek vir Kinders /...

Die Ju / ’hoan Tsumkwe Dialect / Prentewoordeboek vir Kinders / Children’s Picture Dictionary Compilers: Kerry Jones and Tsemkgao Fanie Cwi UKZN Press ISBN: 978 1869142636  Kerry Jones is one of the...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>