Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately. |
Dit was 1987. Ek in my tweedejaar op universiteit en op 20 ‘n ferm en fris 85kg hormone! My seksuele ontwikkeling en drange op 'n hoogtepunt! Baie lus maar min geleentheid en meestal one-night stands met gewillige girls wat meeste van die tyd ook net ‘n vinnige spyker nodig gehad het, en soos Robbie Wessels later reg was, meeste van die tyd: "Daar was drank betrokke!". Ek het ‘n reuse lus gehad wat die meeste van die tyd gereeld draad getrek, patykeer drie keer ‘n dag wat met ‘n heerlike orgasme in die stort begin het. Daar was ‘n paar vodde porn-video's in omloop wat gereeld gebruik is.
Toe gebeur daar ‘n amazing ding met my sekslewe. Aan die einde van ‘n maand trek nuwe bure in. Pa ‘n sakeman, Christa (onderwyseres) en twee dogters. Albei op universiteit maar ongelukkig in die koshuis en weg van die huis af! Ons ontmoet almal en soos goeie bure is braai ons saam en maak kennis.
Net toe ek dink my kans is weg gaan ek een middag draf en ek loop die ma raak waar sy strekoefeninge doen. Sy was net klaar gedraf en was ‘n amazing mooi vrou. Sy was 42 en in great shape. Baie sport gedoen en aktiewe leefstyl. Sy is fyn en klein gebou en haar klere kleef aan haar lyf en die sweet maak dit nog stywer vasklou. Die hemp waarmee sy gedraf het span styf en ek kan nie my oë afhou van haar klipharde nippels nie. Die twee mooiste ferm, astrante borste.
Ek kan sien dat haar nippels lekker styf is en na ‘n paar keer se loer vang sy my uit terwyl ek staan en kyk. Ons praat oor ditjies en datjies en ek loer weer en sy vang weer my oë dwaal. Die keer is haar glimlag nog mooier. Sy speel saam en strek saam met my en ek het geleentheid om ook haar mooi ferm boudjies te beloer. Die tipe sweetpak is maar dun material en ek kan duidelik sien waar haar panties se lyn is en wonder watter kleur dit is. My probleem is dat ek 'n kortbroek aanhet en gou kan ek nie die klipharde lus meer wegsteek nie. Ek draai en buk en strek in ‘n ander rigting, maar kan nie dit wegsteek nie, en die keer is dit my beurt om haar te vang loer. Terwyl sy weer strek sien ek ‘n geleentheid en staan nader, baie nader. Net toe ek wil kontak maak staan sy effens terug en ek voel hoe sy vir ‘n breukdeel van ‘n sekonde teen my hardheid druk. Dan draai sy om en begin terug huistoe draf. Ek volg en gou is ek langs haar. Ons het so 1.5km huistoe en ons praat nie 'n woord nie. "Koeldrank by my?" vra sy toe ons ‘n blok van die huis af is. Voor ek kan antwoord sê sy: "Ek is alleen by die huis, die dogters is nog by die koshuis en my man het vanoggend London toe gevlieg."
By die huis aangekom is ons in die kombuis vir koeldrank. My experience met seks is meisies van my eie ouderdom en ek staan en bewe in afwagting. Sy lag en vra my: "Is jy baie onfiks?" Ek lag verleë en sy staan ander en vat my hand. Sy smile en lag dan as sy voel hoe my hand bewe. "Moenie worry nie, dit is nie moeg nie … jy is net vreeslik jags!" Ek voel haar warmte en sy kyk my in my oë. Dan beweeg sy voorentoe en soen my saggies op my wang. Ons kyk weer vir mekaar en dan kry ek ‘n soen vol op die mond en haar warm tong glip in my mond. Ek trek haar nader en my hande vat haar boudjies en ek trek haar nader, voel hoe sy haar onderlyf teen my hardheid druk. Sy soen my mal, haar tong terg my, trek haar nader en tel haar effens op. Kan voel hoe sy na my harde piel soek en sy skuur stadig op en af toe sy dit vind. Ek ek druk my hande onder haar hemp in en voel hoe haar lekker groot nippels kliphard is.
Haar hand vind my deur my klere en sy vryf op en af op die volle lengte en hardheid. Trek haar nader en ek voel hoe haar hemp oor haar kop gaan saam met myne. Sy is fokken perfek! Twee pragtige stywe 34 C’s staan parmantig met twee klipharde "mommy" nipples … Sy is heelwat korter as ek maar ek kan die lus ook in haar oe sien. Ek tel haar op die kombuis oppervlakte en staan tussen haar bene, net op die regte hoogte. Ons soen nog en sy lyk effens verleë maar ek vou haar in my arms en ons soen nog innig en diep. Ek voel sy haar onderlyf nader skuif en ook hoe my punt ‘n nat warm plek op die material tussen haar bene kry en ons skuur al harder en vinniger saam. Dit raak so lekker dat ek bang is ek gaan kom … ek sak op my knieë en trek die sweetpakbroek uit en ek kan haar warm natheid voel. Sy het ‘n amazing sexy rooi panty aan wat sopnat en donkerrooi is. Ek trek die broekie uit en ek sien die eerste getrimde poesie, skoon geskeer maar met so stoute strepie in die middel. Ek het nog nooit so skoon geskeerde poesie gelek nie maar sy trek my kop tussen haar bene en ek lek haar soos ‘n pro! Ek lek en suig en dan voel ek haar dat sy begin kom ... sy knyp my kop in 'n klem vas dat ek niks anders kan doen om te lek nie ... die wal bars en ek is verras met die "geweld" van haar orgasme! Sy trek my nader en haar tong is warm, en soekend … "Naai my hard, asseeblief!" smeek sy. Ek is nog besig om te dink aan ‘n kondoom maar sy verduidelik dat sy op die pil is. Sy is net op die regte hoogte en ek trek daar nader en glip in haar nat warm jagse getroude poesie in … hemels x 1000! Ek voel hoe ek al dieper inglip en dan sit ek haar enkels oor my skouers en maak kontak met iets amazing … sy trek my nader en kom weer ‘n keer … sy kreun en dan kom ek … Baie baie beter as enige vorige keer … ek kom en kom en kom in so mate dat ek later uit haar uittrek en oor die kas en vloer spuit! Ek sal my eerste warm nat jagse geskeerde vroulike lus in my lewe vergeet nie. Ek het my byna lam geskrik toe sy so kom en kom en kom.
Die lewe was goed vir my … ons reël was as haar man nie by die huis is nie dan trek sy die een gordyntjie in die studeerkamer toe en as ek moet kom speel dan is albei toe! Menige dae van my klas af gekom en dan sommer agter oor die muur gespring. Haar man het die nuuste Hustlers en lekker soft porn van Europa af gebring en ons het lekker saam gekyk en gespeel. Die beste tye was skoolvakansies wat sy deur die dag by die huis was. Ek het dan sommer vroegoggend by haar gaan kuier en ons het die hele dag gespyker.
Ek het gereeld vir haar, haar poesie getrim en dan soos in die nuutse Euro-porn weer net so landing strip te los. Dit het orale seks soveel meer amazing gemaak.Sy het ook daarvan gehou om my te suig en ek kon in haar mond kom!
Verskeie kere het ons kaart gespeel en die verloorder het dan "werk" gekry. Poesie lek was nooit werk vir my nie. Ons het saam geoefen en elke dag ten minste een keer gespyker en binne ses maande het ek ‘n hot lyf gehad. Ek het die Kamasutra seker een keer 'n week deurgedraf en ons het redelik begin kanse vat. Sy het een keer in Woolworths vir my ‘n broek gebring waar ek aangepas het en my daar gesuig tot ek gekom het. Die hottest was toe sy so strepie kom in die hoek van haar mond wegvee met haar hand met die trouring aan. Die vrou wat by die aanpaskamers was was so half verleë toe sy sê dat daar nie eintlik toestemming is vir vrouens by die mans nie maar dat sy darem my ma is.
Dit was moer snaaks vir my maar sy was nie impressed nie. Ons het nooit saam rondgeloop nie en mekaar altyd "raakgeloop". Sy het gedurende vakansies baie keer goed in haar klas gedoen en ons het hard lank en gereeld in die stoorkamertjie gespyker. Rok sonder panties … yummy ... gereeld ... partykeer sommer drie keer op 'n dag by die skool. Onthou dat sy op my gesig gesit het en vir my gelees het terwyl ek haar dan vir ure gelek en geëet het. Haar borste was amazing en ek het gereeld haar 'n titty-fuck gegee en so tussendeur in haar mond in geglip. Daar was seker nie ‘n porno posisie wat ons nie gedoen het nie. Twee keer het ons apart gaan eet in 'n fancy restaurant en op 'n afgespreekte tyd het ek haar daar gekry. Kort sexy swart rokkie opgetrek in een van die cubicles wat ek dan net die g-string opsy getrek het en vol-diep ingeglip het. Ons albei het sommer binne twee minute gekom want ons het mekaar die hele dag al so jags gemaak.
Die Godfather sal nooit weer dieselfde wees nie. Haar man het vir haar die most amazing sexy panties van oorsee af gebring. Een dag was verkeerde tyd van die maand en sy het vir my op die bank laat sit en ek moes vir haar draadtrek, dit was vreeslik hot en net voor ek wou kom het sy haar panties vir my gegee en ek moes vir haar daarop kom. Dit het my net laat spuit en spuit. Baie jare daarna het ek nog sexy panties orals geneem en dan lekker op hulle gekom!
Ons ry gereeld saam rond en sy gee my verskeie handjobs en blow-jobs. Ek speel altyd met haar harde nipples en vinger haar, ons doen dit ook in die flieks.
Die best naweek ooit gaan ons saam weg en bly in ‘n eksklusiewe top privaatwildtuin waar ons die hele naweek sonder klere loop en spyker, eet en spyker, slaap en spyker en spyker en spyker. Op daardie stadium was dit soos in die song ...
Oh, when I look back now
That summer seemed to last forever
And if I had the choice
Yeah, I'd always wanna be there
Those were the best days of my life.
The post Die beste tyd van my lewe appeared first on LitNet.