Droogte in die kop
Die gebreke van die mens veroorsaak nie natuurverskynsels nie. Die leemtes is natuurgetrou. CM The post Droogte in die kop appeared first on LitNet.
View ArticleMatriekuitslae: die onderwyser se skuld
Die matriekuitslae 2015 is bekend. Die ontleedmesse werk oortyd. Almal het ‘n mening: die regering, die media, beheerliggame, onderwysunies, akademici, sosiale media. Veral die blameerspeletjie word...
View Article2016 vir die president
Het die afgelope week een dag nogal 'n heel interessante gesprek met 'n jong swart man gevoer. Hy het in 'n model C skool sy onderrig ontvang. Hy het 'n paar jaar in Ingeland gewoon en het 'n "groot...
View ArticleKwyl
Dit was nie nodig om gode en geeste te skep om seks te beheer nie. 'n Aanvaarding van die onweerstaanbaarheid is waarskynlik vir die doel voldoende. CM The post Kwyl appeared first on LitNet.
View ArticleSkryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016
LitNet bied op 5 Maart ’n reisverhale-slypskool aan met skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen aan die woord. Daar is beperkte plek beskikbaar en voornemende deelnemers moet so...
View ArticleWiskunde is nie "a bag of tricks" nie
Bron: http://www.pymnts.com/in-depth/2014/apple-pay-by-the-numbers/ Dis 'n nuwe jaar en dis tyd om nou al kennis te neem van die hersieningsvraestelle op LitNet. Hier is gratis vraestelle om af te...
View ArticleSluk
In soverre opvoeding strydig is met die natuur, is dit 'n leuen. CM The post Sluk appeared first on LitNet.
View ArticleUitnodiging vir nominasies vir die R500 000 Jan H Maraisprys
Lees ook: • Inligting omtrent die Jan H Marais-prys vir 2016 • Die merkwaardige nalatenskap van Jan die Gewer Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns administreer die nuut ingestelde Jan H Maraisprys...
View ArticleTerwyl die skemer daal
Die susters het noukeurig beplan aan die keer wat hulle Herklaas se spook oorgenooi het. "Moet ons nie maar afsien nie, Sara?" "Nee, Sarie. Die saak is dringend. Kan nie wag nie." Daar was niemand...
View ArticleIn samehorigheid met Ashraf Fayadh
Ashraf Fayadh is ’n Palestynse digter, kunstenaar en kurator wat ter dood veroordeel is weens afvalligheid. Hy gaan onthoof word. Die aanklagte teen hom spruit uit bewerings van ateïsme en laster in sy...
View ArticleBoekresensie: In sneeu geskryf deur Francois Loots
In sneeu geskryf François Loots Umuzi, 2015 ISBN: 9781415207437 Brunswick, Bronx, Bar Code, Steamers. En dan Sizzler’s ... Hoeveel van ons manne is nie rondom die jongste eeuwisseling na hierdie...
View ArticleAlba Bouwer (1920–2010)
[Foto: Philip de Vos] Sêgoed van Alba Bouwer “En toe het ek geleer, so sonder my man en met my twee nuwe kinders, ’n mens moet werk vir ’n kind se liefde. Ek wens ouers met eie kinders kan daardie les...
View ArticleJust Jinjer: "It was like making dinner with the family again"
One of South Africa's pioneering rock ‘n roll groups, Just Jinjer, has returned with their first new album in years. Ard Matthews, frontman, answers a few questions about the album, the band and life....
View Article'n Droewe dag vir die spinnekoppe van Mars
Fotobyskrif: "Hierdie foto is geneem min of meer op die ouderdom toe ek in die vroeë jare 70 vir Ziggy Stardust ontdek het ..." *** Bowie is dood, teks ek Maandagoggend vir my man, so geskok soos ek...
View ArticleAankondiging: Bun Booyens tree uit as redakteur van Die Burger in Maart 2016
Media24 Nuus het gister bekend gemaak dat die redakteur van Die Burger, Bun Booyens, aan die einde van Maart 2016 uittree, nadat hy sedert 2010 aan die stuur van die koerant was. “Bun het versoek om...
View ArticleThis cannot go on
Anton Taylor (photo: Facebook) As a rule I do not write articles in anger. But today I’m going to make a fucking exception. A friend of mine from university was at The Queen’s Plate yesterday with a...
View ArticleNiks vir die lewe
Daar is 'n menigte wat nie weet wat hulle glo nie, maar bereid is om daarvoor te sterf. CM The post Niks vir die lewe appeared first on LitNet.
View ArticleBeskikbaar vir beskawing
Dit is nou bekend dat enigiemand, ook diegene wat die werklikheid vermy, kan leer hoe feite bewys word. CM The post Beskikbaar vir beskawing appeared first on LitNet.
View ArticleOmri van Zyl oor El Niño, voedselinflasie en velkleurbeheptheid
Omri van Zyl, uitvoerende direkteur van AgriSA, gesels met Naomi Meyer oor die uitdagings wat die ergste droogte in 30 jaar meebring. Hallo Omri. Jy is verlede jaar aangestel as uitvoerende direkteur...
View ArticleLitNet: Jou sewe lesse
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou sewe lesse appeared first on LitNet.
View Article