Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Geen skuiling

Dit is nou bekend dat die hallusinasies van ons voorgangers geen verband met die werklikheid het nie. Dit sal nooit weer met bewondering as waar beleef kan word nie.   CM The post Geen skuiling...

View Article


Kwessie van keuse

Die ontevredenes kan hul kennis verbreed, of aanhou twis.   CM The post Kwessie van keuse appeared first on LitNet.

View Article


Establishment

Die onbeholpe gemeenskap bly oortuig dat sy versukkelde bestaan goed is.   CM The post Establishment appeared first on LitNet.

View Article

Met kitaar, kopdoek en baret

Waar hy was hang vermoede naklanke nog steeds in die lug. Mense wat simpatiseer kyk op en frons, hul terloopse oë soek, vra woordeloos: “Naklanke, of tone vol van hoop, wat uit die sterreruim aanmeld,...

View Article

Die Afrikaanse wingerd se kleurrykheid

So tussen die weerligstrale en donderwolke wat nou en dan rondom die gekibbel oor die voortbestaan van Afrikaans op die kampus van die Universiteit Stellenbosch na die bodem borrel, het die hiernamaals...

View Article


Keer die smart

Ons moet tog vir mekaar vra om aan die lewe te klou vir solank as wat dit kan, want dit gaan nie vir ewig hou nie.   CM The post Keer die smart appeared first on LitNet.

View Article

Geen hel

Staak die alewige sonde-gesanik en kom aan die lewe. Die lyf sal vertel as daar pyn is.   CM The post Geen hel appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees se teateraanbod die beste ooit

Die 2016 US Woordfeestoneelprogram bied voorwaar iets vir elke smaak. Van 'n klug tot drama, eenpersoonsoptredes tot groot rolverdelings, klassiek tot splinternuut geskryf. Broodlyn A doll's house, die...

View Article


Mpho Tutu se troue: die laaste strooi wat die gaykameel se rug breek?

“Revd Canon Mpho Tutu ties the knot” was die oënskynlik low-key opskrif van die eerste koerantberigte wat die troue van aartsbiskop emeritus Desmond Tutu se jongste dogter aankondig. Nêrens in die...

View Article


Vrouebestuurders moet verban word

Net vanoggend nog, toe gebeur dit. ’n Modepop ry by my verby in haar Duitse sportmotor op die hoofweg na Durban. In die verbygaan sien ek hoe sy oogskadu aansit terwyl sy in die truspieëltjie kyk....

View Article

Uit die argief: Afrikaans: Kombuis, paleis, kerkhof?

Eugène Marais het 100 jaar gelede die 10 reëls van “Winternag” geskryf en daarmee gewys dat Afrikaans die vermoë het om soos Aspoestertjie uit die kombuis te kom en ’n prinses te word. Daarvoor het sy...

View Article

Sewe lesse wat #PennySparrow my leer

2016 het afgeskop soos ’n wilde perd wat bloots gery word, met #PennySparrow en #RacismMustFall in Suid-Afrika, #Y’alQaida en #VanillaISIS in Amerika en seksuele aanvalle op vroue deur georganiseerde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chris Barnard (1939–2015)

Foto: Gerhard Uys Sêgoed van Chris Barnard In 1973: “Duiwel-in-die-bos en Mahala lê my na aan die hart. Nie omdat hulle prysies gekry het nie. O, die erkenning beteken vir my baie. Baie, ja. Maar...

View Article


Grammatika 0,5 - 0 - 0,5 vir Albert Nothnagel

’n Ene Albert Nothnagel sê nou die dag op Praatsaam (RSG-inbelprogram) Zuma is ’n Afrikaner en Lynette Francis is ’n Afrikaner en almal van Afrika is Afrikaners. Hier is vir Albert bietjie inligting...

View Article

Onuitspreeklik normaal

Daar het gister twee ou mense met 'n motor met 'n stukkende wiel langs 'n pad gestaan. Daar het drie mense gekom en die wiel ongevraagd vervang. Dit was treffend mooi.   CM The post Onuitspreeklik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chris Barnard gegroet

Op Woensdag 6 Januarie 2016 is afskeid geneem van Chris Barnard tydens ’n gedenkgeleentheid by die huis wat hy en Katinka Heyns op Onrus gedeel het. Hy is op 28 Desember 2015 oorlede. ’n Eenvoudige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

2015-matriekuitslae: 'n blink toekoms wink

‘Die verwerwing van ’n matrieksertifikaat is nie ’n naelloop nie, maar ’n marathon van 13 jaar.’ –Angie Motshekga Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) wens alle leerders wat die 2015...

View Article


11 January: Charl-Pierre Naudé will be in coversation with Nachoem Wijnberg

The Afrikaans poet Charl-Pierre Naudé will be in coversation with his visiting Dutch counterpart Nachoem Wijnberg on Monday, 11 January at UNISA’s Muckeneuk Campus. The event  will take place from 11...

View Article

Vryheid van spraak ... Wees versigtig wat jy sê.

’n Onbewaakte oomblik en ’n mening waarskynlik in goedertrou uitgespreek besorg Gareth Cliff ’n Idols-trekpas op Saterdag 9 Januarie. Die volgende is ’n verkorte weergawe van ’n berig soos dit op...

View Article

An American in South Africa ...

Ek is nie iemand wat graag knip en plak nie. Ek het die skakel ontvang en het dit gelees. Indien dit nie weer een of ander foefie is nie, is ek baie met die persoon beïndruk. Dit wys net dat mens...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>