Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaapse landskapkunstenaar keer terug na wortels

Alice Elahi, Red Yachts, 1976 (waterverf) Die UK Irma Stern Museum bied vanaf 12 Desember 2015 tot 23 Januarie 2016  ʼn uitstalling aan, Alice Elahi – a Capetonian at Heart, wat dié kunstenaar se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Belharbelydenis, die Bybel en Jesus van Nasaret

Die Belharbelydenis, die Bybel en Jesus van Nasaret Izak J.J. (Sakkie) Spangenberg, Departement Bybelse en Antieke Studie, Universiteit van Suid-Afrika LitNet Akademies Jaargang 12(3) ISSN 1995-5928...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Bertie du Plessis

Bertie du Plessis is op 17 Desember na ’n kort siekbed aan kanker oorlede. Dit was vir almal wat na aan hom was ’n groot skok, want hy was so aktief en suksesvol as die Chief Learning Officer van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Omtrent taalberegtiging in hoëronderwys

  Lees ook: • Stigtingstoespraak van die Afrikaanse Alumni-vereniging: Afrikaans en universiteite • US-Raadsbesluit: US verbind tot meertaligheid sonder uitsluiting Die Nasionale Taalliggaam vir...

View Article

Om te wees of nie ...

In die gees van die tyd van die jaar hou ek maar by myself, pla en ontstig niemand nie. Ek raak effens bedroef en keer tot myself in. Raak nie uitspattig of oordadig nie. Ek is egter tot die wrede...

View Article


Groete vir Kersfees

Deur die verloop van tyd en die verwerking van gedagtes, het my gemoed sy eie lewenswyse vir die behandeling van ’n steurnis in die binneste ontwikkel. Wanneer daar ’n beklemming op die bors en...

View Article

Korrels en kaf

Alles wat nodig is om te bestaan, is waarneembaar. Vir die siedende massas is daar ook versinsels om mee te krepeer.   CM The post Korrels en kaf appeared first on LitNet.

View Article

Sý Kersboom

Gisteraand het ons Sý Kersboom versier. Met 'n opgewondenheid heelaand deurkouse opgehang teen die kaggelmuur,deur die skoorsteen gaan Vader Krismis beur. Kamma-slaap, wag almal om "op te staan". Groot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Om skoolhoof te wees hou ook maar sy eie risiko’s in

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chris Barnard (1939–2015)

Foto: Gerhard Uys Sêgoed van Chris Barnard In 1973: “Duiwel-in-die-bos en Mahala lê my na aan die hart. Nie omdat hulle prysies gekry het nie. O, die erkenning beteken vir my baie. Baie, ja. Maar...

View Article

Op eie pote

'n Gesprek sonder die leiding van onsigbare alwetende geeste kan die identiteit en bekwaamhede van adviseurs ontbloot.   CM The post Op eie pote appeared first on LitNet.

View Article

Glashelder

Geen kennis van enige wetenskap is nodig vir die weerlegging van onsin nie. As iets nie bestaan nie, kan niks dit bewys nie.   CM The post Glashelder appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Chris Barnard 15.7.1939–28.12.2015

Die gevierde Afrikaanse skrywer Chris Barnard is vroeg Maandagoggend 28 Desember in Pretoria oorlede. Hy was 76 jaar oud. Christiaan Johan Barnard is in 1939 naby Nelspruit op die plaas Mataffin...

View Article


Die nugtere mistiek van Andrew Murray

Die nugtere mistiek van Andrew Murray Pieter G.R. de Villiers. Teologiese Fakulteit, Universiteit van die Vrystaat LitNet Akademies Jaargang 12(3) ISSN 1995-5928 Klik hier vir die PDF-weergawe....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit die LitNet-argief: Ik ben een Afrikaan

Hierdie bydrae vorm deel van LitNet se skrywersberaad "Briewe deur die lug" (2000) Dit raak ’n bietjie vervelig om aanhoudend te moet sê Afrikaans wees het niks met Afrikaner wees te make nie. Dis...

View Article


Vir Randall Wicomb: 'n Huldeblyk

Huldeblyke is soos blomme op ’n  graf: dit voel so vals omdat jy blomme moes gegee het toe die mens nog hier tussen ons was en mooi woorde moes gesê het toe hy of sy dit nog kon hoor. Ek weet dit help...

View Article

Aanmatigende boelies

Staan terug sodat die gewaande almagtige gode en geeste self die afknouwerk kan doen.   CM The post Aanmatigende boelies appeared first on LitNet.

View Article


The sober mysticism of Andrew Murray

Abstract Recent theological research reveals a global involvement in spirituality studies, with mysticism as its key focus. The importance of this development has been illustrated by the often quoted...

View Article

In memoriam: Rus in vrede, Chris

Dit vermoed ek al lank: daar is nie iets soos die toeval nie. Dis iets anders – wát weet ek ook nog nie – waarvoor ons die verkeerd woord blý gebruik. Terwyl ek met 'n mengsel van droefheid en ongeloof...

View Article

LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes

Jaargang 12, Nommer 3 – Desember 2015 Afdeling: Geesteswetenskappe Huisies aan die Rand: Ekokritiek en in die besonder stedelike ekokritiek as lens vir die lees van sewe gedigte met Johannesburg as...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>