Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Verlange

$
0
0

Die swart teer drup vandag op my niere.
My longe staan leeg gelaat.
My hart, die oorblyfsels van 'n vergruisde orgaan.
Ek wil huis toe gaan, ek wil huistoe gaan.

Ek droom van alle inkarnasies van dood.
Pille, polse, strop om hals, hals oor kop.
My hart, die oorblyfsels van 'n gebreekte dop
Wil ophou klop, wil ophou klop.

Die swart teer drup vandag op my niere.
My longe staan leeg gelaat.
My hart, die oorblyfsels van 'n verskeurde blom.
Ek wil huis toe kom, ek wil huistoe kom.

The post Verlange appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>