Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bloemfonteinse Skrywersvereniging: nasionale skryfwedstryd 2016

Bloemfontein - Loch Logan (bron: southafrica.net) Skrywers en digters, dis alweer tyd om die pen in ink te doop of om die rekenaarsleutels te kielie dat die rook daaruit trek. Dis natuurlik alweer tyd...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

On reading Ezra Pound’s "Alba"

Source: https://www.poeticous.com/ I thought I had made a friend. The muse stings while children sings. Pound’s brain an inscrutable zygote. With its fleck, its oddities, with its fish-like non...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Boeke op die feesprogram

Wonder jy watter boekpraatjies om by die US Woordfees by te woon? LitNet het 'n keuse van boekartikels uit ons argief saamgestel sodat jy meer te wete kan kom oor die boeke wat bespreek word. Alexander...

View Article

ATKV bring hulde aan Anton Prinsloo

Die ATKV neem met leedwese kennis van die afsterwe van die bekende taalkundige dr Anton Prinsloo.  Hy het bekendheid verwerf as senior mederedakteur van die WAT en was hooftaaladviseur en hoof van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Anton Prinsloo

Anton Prinsloo (foto: WAT) Ons drie, almal oud-Taalkommissiekollegas van Anton, betreur die heengaan van ons vriend en kollega. Ernst Kotzé Frikkie Lombard Tom McLachlan Ernst Kotzé skryf: Anton...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stem vir LAPA se Romanza-ridder

Mooi was nog nooit lelik nie. LAPA Uitgewers soek na ’n hunk wat op die voorblad van een van ons nuwe Romanza-boeke kan kom. Hier is die ses finaliste. Wil jy stem? Kliek hier. Ons hou Vrydagmiddag op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Mondigverklaring

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: The Revenant

The Revenant Regie en draaiboek: Alejandro Iñárritu Spelers: Leonardo DiCaprio, Tom Hardy, Domhnall Gleeson, Forrest Goodluck, Lukas Haas   Hoe meer flieks ek van regisseur Alejandro Iñárritu sien, hoe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leon Rousseau (1931–2016)

Sêgoed van Leon Rousseau Het die Afrikaanse skrywer ’n spesifieke rol om te speel in die 1970’s? (Pretoria News, 3 April 1975): “A nation can only be a nation if it is proud of itself. This can be...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe Geskiedenis-blokraai: Hoofstuk 1

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika is volledig en gratis op LitNet beskikbaar. Knap jou geskiedenis op saam met blokman Gerrit Rautenbach, en wen lekker boeke op die koop toe. Die eerste blokraai se vrae...

View Article

Aardklop slaan nuwe rigting in

Die Aardklop Nasionale Kunstefees, wat sedert 1998 in Potchefstroom aangebied word, gaan met onmiddellike effek in die huidige formaat gestaak word. Dié besluit is deur die direksie van Aardklop bekend...

View Article

My spietkop ervaring

Dit was hier rondom 1985. Ek is in Pretoria onder opleiding met my vorige permanente werkgewer.Daar was 'n bekende "Duitse" samekomsplek van brassery, fuiwery, pret, plesier en algemene lekkerte in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Goeie dag vir die boekbedryf! Twee nuwe pryse vir Afrikaanse boekresensies

Die kykNET-Rapport Boekpryse, die grootste boekpryse in Afrikaans, kry vanjaar twee opwindende nuwe pryse by vir Boekresensent van die Jaar. Met dié pryse, vir fiksie en niefiksie onderskeidelik, word...

View Article


Volstoom vorentoe vir KKNK 2016

“Daar is geen planne om die KKNK te kanselleer nie. Dié moeder van die Afrikaanse kunstefeeste, vind beslis vanjaar van 24 tot 30 Maart en volgende jaar van 8 tot 15 April op Oudtshoorn plaas.” So sê...

View Article

Ek het 'n droom ...

Die soms tragiese gebeure die week laat mens dink. Dit is veral twee voorvalle wat moontlik bepalend kan wees in die “shaping” van die toekoms. Eerstens die voorval by Kovsies waar ’n rugbywedstryd –...

View Article


Stellembossie

Ek gaan toe terugna baie jare mense sien my nietussen hulle stap lank gelede se inwoners deur nuwe geboue se onvanpaste mure in ou stegies waar smaller stratevroeër wassnork ou motorsuit die 50’s...

View Article

Wanindruk

Ek sien ’n onderhoud op jehoetsjehoeb met ’n Tukkiestudent wat op een of ander manier by die kommunistiese party betrokke is – hy’s een of ander verteenwoordiger of voorsitter van die varsitytak of...

View Article


Slypsteen

Natuurkunde veroorsaak 'n vreeslike geskarrel om te lieg.   CM The post Slypsteen appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ope brief aan die rektor van die Universiteit van Pretoria

Geagte professor De la Rey Ons het mekaar nog nie ontmoet nie. Volgens alle getuienis is u ’n goeie luisteraar wat onder groot druk daarna streef om my alma mater, die Universiteit van Pretoria, op ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aardklop is dood, lank lewe Aardklop

  Ilza Roggeband (foto: Naomi Bruwer) Dit voel nog onwerklik. Soos 'n kêrel wat jou onverwags afgesê het. 'n Geliefde wat laat weet het dis nou genoeg, hulle wil jou nie weer sien nie. “Dis te vinnig!”...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>