ATKV-Handevat: Waar protes én dade handevat
Hoërskool Monumentpark vestig ’n traumahanteringsprogram by Kraaifontein AME Primêre Skool en wen ATKV-Handevat! * * * Vrydag 19 Februarie 2016 was ’n groot dag vir die ATKV, want die wenners van die...
View ArticleEen op 'n slag
Anzil Kulsen bied gereeld kreatiewe skryfsessies aan en deel haar gedagtes omtrent onlangse ervarings met LitNet se lesers. Dis dalk my probleem: ek wil graag glo dat almal in my omgewing kan skryf....
View ArticleBook review: Letters of stone by Steven Robins
Letters of stone: From Nazi Germany to South Africa Steven Robins Penguin Books, 2016 ISBN: 9781776090242 Reading about the Holocaust is never easy. Facing its terrible truths, especially when your own...
View ArticleNederlandse vertalers van Mede-wete vir Filter Vertaalprijs benoem
Die Nederlandse vertalers van Mede-wete deur Antjie Krog is vir die 2016 Filter Vertaalprijs benoem. Alfred Schaffer, Robert Dorsman en Jan van der Haar se Nederlandse vertaling van Antjie Krog se...
View ArticleVir Angus 26 Februarie 2016
Beste Angus Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 16 deser, “Sê nou ...”Jy kla oor ek nie kla dat Engels die swart tale uitdruk nie. Dit is wel 'n bekommernis maar dis vir die...
View ArticleOnderhoud: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam-hooforganiseerder aan die woord
Lees ook: • Foto's: Openingsgeleentheid van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam • Feesorganiseerders aan die woord • Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug Die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam vind plaas...
View ArticleDie studenteproteste: Ontploffing of inploffing?
Die afgelope paar weke het ons gebeure sien afspeel op ons kampusse wat nie eens gedurende die ergste jare in apartheid gebeur het nie. Rugbywedstryde wat ontaard in a free-for-all tussen toeskouers,...
View ArticleUS Woordfees 2016: Wanneer ryk en arm hande vat in Stellenbosch
Min mense weet van die mooi inisiatief wat gelei word twee universiteitskoshuise op Stellenbosch om ’n langdurige en daadwerklike verskil te maak aan ’n arm, hoofsaaklik “bruin” buurt net buite die...
View ArticleTeaterresensie: Sweeney Todd, the demon barber of Fleet Street
Sweeney Todd, the demon barber of Fleet Street ... Daar was genoeg waarskuwing voor jy jou sitplek inneem: dis ’n musikale riller, deur dieselfde span wat vir onder meer Little shop of horrors...
View ArticleLesersindruk: How long will South Africa survive? deur RW Johnson
How long will South African survive? RW Johnson Jonathan Ball ISBN: 9781868426348 Daar is lank gewonder wat die uiteinde van Suid-Afrika onder apartheid sou wees. En hoe Suid-Afrika ná apartheid sou...
View ArticleFilm review: The Assignment
The prospect of watching a home-grown, Joburg-based thriller about a (yes, female) journalist scooping a major story was an exciting one. We undoubtedly have the stories to tell and the talent to tell...
View ArticleDie sekurokratisering van die Suid-Afrikaanse staatkundige bestel – ’n...
Die sekurokratisering van die Suid-Afrikaanse staatkundige bestel – ’n tendensbepaling André Duvenhage, Navorsingsfokusarea: Sosiale Transformasie, Noordwes-Universiteit (Potchefstroom) LitNet...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2016
Beste lid van PEN Afrikaans Februarie was van SONA 2016 tot Swart Maandag by UP ’n wilde, besige maand. Hier is die sake wat ons as skrywers en bestuur die besigste gehou het: Afrikaans in die spervuur...
View ArticleSean Tucker is Romanza se Ridder
LAPA het ’n ridder gevind. Sy naam is Sean Tucker. Wat wil moderne vroue in ’n man hê? Daar was ’n tyd toe mens ’n ridder agter elke bos kon uitskop. ’n Dame het skaars voor ’n plas water in die pad te...
View ArticleBoekresensie: Rympies vir pikkies en peuters, saamgestel deur Riana...
Rympies vir pikkies en peuters Saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit Tafelberg ISBN: 9780624074281 Met die verskyning van Rympies vir pikkies en peuters verlede jaar is...
View ArticleBoekresensie: Toe Elvis ophou sing deur Juanita Aggenbach
Toe Elvis ophou sing Juanita Aggenbach Protea Boekhuis, 2015 ISBN: 9781485302711 As kind word Melanie al meer bewus van die immerteenwoordige brandewynbottel in die huis. Sy haat die aande waarop die...
View ArticleInglorious: Rockmusiek is dood … lank lewe rock!
Aan die einde van 2014 kondig Gene Simmons, die baskitaarspeler van die glamrockgroep KISS aan: “Rock is finally dead. It was murdered”. In ‘n onderhoud met die musiektydskrif Rolling Stone kom Simmons...
View ArticlePerspektiewe op ’n postkoloniale Suid-Afrika en die Afrikaanse universiteit
Vir selfs die mees terloopse waarnemer van die nuusmedia en aktuele sake moet dit duidelik wees dat die Suid-Afrikaanse politiek en samelewing ’n nuwe, oftewel ander, fase betree het. Terwyl ons teen...
View ArticleThe securitisation of South African politics – a trend analysis
Abstract The South African political environment is currently entering a phase that can be described as both politically dynamic and politically unstable. Since the ascension of Jacob Zuma in 2009 a...
View ArticlePreek van die hadeda
Die bewustheid van lewe word omvorm tot 'n geskree van gewaande onsterflikheid. The post Preek van die hadeda appeared first on LitNet.
View Article