Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20659 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Protea: Die troebadoer deur Marié Heese

Die ou koning van die eilandkoninkryk het gesterf en Theodorus, die seun van ’n jonger broer van die koning, het ná ’n jare lange burgeroorlog die troon gegryp. Estrella, die wettige troonopvolger, en...

View Article


Kommadagga-kortverhaal: "As Daddy maar net kon weet"

Eksamen se voet. Amber sit al vir drie uur en die trigonometrie maak steeds nie sin nie. Sy trap die wiskundeboek van die bed af en tel Permanente ink van Carina Diedericks-Hugo op. Gaan Amir en sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Media release: How to position your freelance business in a world unusual

Business strategist Michael Jackson shares tips for freelance success “COVID-19 was the catalyst that kick-started the new world. It has brought about ten years’ change in one month.  Now with the end...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Madibaland World Literary Festival 2021: Full programme

This programme was submitted to LitNet by Darryl David, organiser. Madibaland World Literary Festival – Day 1 ZOOM registration link for Day 1: https://bit.ly/31vQAFT DAY 1: THURSDAY, 18 NOVEMBER 2021...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

A comment on Peter Kallaway’s book titled The changing face of colonial...

Picture of Africa: Pixabay; book cover: https://africansunmedia.store.it.si/za/book/the-changing-face-of-colonial-education-in-africa-education-science-and-development/1160939 The changing face of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Boekresensie oor Die omstrede God uit LitNet se argief: Ons het twyfel...

  Die omstrede God – Bestaan God of nie? Saamgestel deur Etienne van Heerden, Erns Grundling en Thomas Mollett Sagteband, 545 bladsye, ISBN 1 919985 05 0 Prys: R230 (BTW ing.) Rapid Access Publishers,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Thomas Mollett

Foto van Thomas Mollett: LitNet; foto's van boeke: https://thomasmollett.com/ Thomas Mollett was veral bekend vir privaatondersoeke rondom hoëprofielsake, soos dié van Inge Lotz, Shrien Dewani en Oscar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

 FW – die einde van ’n era

Bettina Wyngaard (foto: Naomi Bruwer) en FW de Klerk (foto: Wikipedia) ... Hy het gekies om die hele land te help bou, eerder as om ’n minderheid se belange te probeer beskerm. Hy het teen ’n groot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die prag in jou kleure

Foto: Canva.com Die prag in jou kleure  Ek staar na die prag in jou kleure  jou buitelyne van krag  jou hart is in jou water  jou siel in jou berg  dit is jou ontstaan die mens het jou gevat  mak...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wegkruip-vers

Foto: Canva.com Wegkruip-vers  Wanneer jy jouself  weer in ’n vers  op vrye voet stel  vat my saam  sodat ek ook in woorde kan wegkruip  lettergreep-landskappe leefbaar maak  klanke in die wind los  of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

adieu

Foto: Canva.com adieu  toe ek wil teruggaan op my spoor  jou menswees herontdek en weer bemin  het ek jou reeds verloor  jy het bome geplant waar ek wou reis  bakens verskuif om my te fnuik  jou finale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sala-toekennings 2021: ’n Onderhoud met André Trantraal

Foto van André Trantraal: verskaf Keegan & Samier: Die sokker-fiasko André Trantraal LAPA ISBN: 9780799397697 André Trantraal praat met Naomi Meyer oor sy Sala-kinderboektoekenning waarmee sy boek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Daad het geskied: FW de Klerk se nalatenskap

Foto van De Klerk in die openbare domein ... Wat my betref – met respek aan Madiba – was dít die werklike vreugdevolle dag in ons oorgang en was dít die dag toe die nuwe Suid-Afrika gebore is. Ons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FW de Klerk vra vir oulaas verskoning vir die pyn van apartheid

Suid-Afrika se laaste wit staatspresident onder apartheid, FW de Klerk, het in sy heel laaste boodskap aan die mense van Suid-Afrika opnuut onvoorwaardelik verskoning gevra vir die pyn wat apartheid...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FW hét ’n keuse gehad

... My kinders verstaan nie die hel van apartheid nie. En dít is ’n voorreg. Die dice het uiteindelik beter geval, oom Adam. My kinders is geseënd. ... Magies – dit is steeds hoe ek aan 2 Februarie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FW de Klerk, die mens

Fotobron: Library Am Guisanplatz (de), Collection Rutishauser, CC BY-SA 4.0, https://commons.wikimedia.org/w/index.php?curid=74185686 “Just listen. Respect your adversaries.” Elita de Klerk aan FW de...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: FW se keuse

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: FW se keuse appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FW de Klerk en die twee video’s

Skermgrepe uit die twee video's   Anne-Marie Mischke skryf op Facebook Dit het gister al begin en vandat ek vroeg vanoggend die radio aangeskakel het, was dit steeds aan die gang, sekerlik tot ten...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

FW se sjef: De Klerk het nou en dan van ’n ietsie soet gehou

Foto: François Ferreira (François Ferreira Academy) ... Daar was dae wat hy vir my gevra het om net vir hom rys en maalvleis te maak, want veral na internasionale besoeke was hy uitgeëet aan formele...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NALN gedenk Wilbur Smith

Foto deur Smith se webruimte vrygestel: https://wilbursmithbooks.com/ Annelien Diedericks het hierdie berig saamgestel* vir die Vriende van NALN pas ná Smith se dood in die middernagtelike ure bekend...

View Article
Browsing all 20659 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>