Indeks: notas, toetse en vraestelle
Hierdie inhoud mag nie verkoop of elders gepubliseer word nie. Klik op die onderstaande blokkies om na die betrokke afdeling te spring./ Click on the blocks below to jump to the relevant section....
View ArticlePersverklaring: Vakatures in die SA Akademie se Taalkommissie
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns beoog om van 2022 die aard en werksaamhede van die Taalkommissie te vernuwe sodat meer kundiges in die standaardiseringsprosesse van Afrikaans betrek...
View ArticleGespierde Afrikaans
Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Links is woorde wat dikwels in voorleggings voorkom. Regs...
View ArticleIn die spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha: ’n resensie
Die spore van Gert Saggiestrap Marco Botha Flyleaf Publishing ISBN: 978-1-991202-697 Op die agterplat van Die spore van Gert Saggiestrap sit Coenie de Villiers op ’n hoë noot in. Hy belowe vir ons ’n...
View ArticleWilbur Smith, ’n gewone man wat vir gewone mense skryf
Foto van Smith van sy amptelike webruimte ... “I wrote about black people and white. I wrote about hunting and gold mining and carousing and women …” ... Wilbur Smith het my tienerwêreld verbreed, en...
View ArticleImmigrant: ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers, saamgestel deur Ena...
Titel: Immigrant: ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers Samesteller: Ena Jansen Uitgewer: Human & Rousseau ISBN: 9780798182034 Elisabeth Eybers wôd geken assie vrou mettie blou fiets in...
View ArticleDie statutêre persoonlike en die statutêre afgeleide aksie: Is ’n streng...
Die statutêre persoonlike en die statutêre afgeleide aksie: Is ’n streng onderskeid steeds geregverdig? Christiaan Swart, Departement Handelsreg, Universiteit van Pretoria LitNet Akademies Jaargang...
View ArticleThe statutory personal and the statutory derivative action: Is a sharp...
Abstract Before the introduction of a statutory derivative action, a shareholder’s institution of legal proceedings on behalf of a company was subject to the proper plaintiff rule as laid down in Foss...
View Article21 nuwe tekste word vanjaar by Teksmark voorgelê
Laai die program af: Teksmark 2021 - Afrikaanse program *** Die sesde aanbieding van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se bekroonde Teksmark, vind van 17 tot 19 November by die...
View ArticleVlug deur Wilna Adriaanse: ’n resensie
Vlug Wilna Adriaanse Tafelberg ISBN 978-0-624-09260-5 ISBN 978-0-624-09261-2 (epub) “Sy weet nie of sy dit meer hartseer kan noem nie. Dalk omvorm hartseer in ’n gewig wat jy die res van jou lewe...
View Article’n Vraaggesprek met Pieter Fourie – teaterman, digter en woordkunstenaar
Marlene Malan met Pieter Fourie gevoer het toe sy debuutdigbundel in 2017 verskyn het. Hierdie onderhoud is nog nie elders gepubliseer nie en word goedgunstiglik en met toestemming op LitNet...
View ArticleProgram van die McGreggor Gedigtefees beskikbaar
McGreggor Gedigtefees 19 – 21 November 2021 Tema: Tuin van die Beminde | Garden of the Beloved Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Wes-Kaapse feeskalender, is die Gedigtefees, wat al sedert 2013...
View ArticleWilbur Smith: Iewers in ’n Afrika-woud het ’n seder geval, maar nie in stilte...
Kan jy glo … Wilbur Smith is dood. Onwerklik. Solank as wat ek kan onthou, was hy daar, groter as lewensgroot, een van die blinkste sterre aan die skrywershemel hier uit Afrika. Ja, hy sou nie ’n...
View ArticleWysheid is besig om by Suid-Afrikaanse kiesers pos te vat
Jason Lloyd (foto: verskaf) In die vorige aflewering van dié rubriek het ek geskryf Suid-Afrikaners sal moet kies watter soort toekoms hulle wil hê. Dit was met die oog op die munisipale verkiesings,...
View ArticleKom na my tuin, Rosa Rosarum
Prent: Pixabay My tannie Debora het as kind nie van haar naam gehou nie. Dus is sy Sussie genoem. Sy het ook altyd gesê sy wil tog net nooit met ’n Swanepoel trou nie. Sy het, en toe was sy vir ewig...
View ArticleOm sin te "sien": die eenheid ("in-tensie") tussen lewe (tydsduur) en...
Om sin te “sien”: die eenheid (“in-tensie”) tussen lewe (tydsduur) en bewussyn (ruimte) in Henri Bergson se metafisiese fenomenologie Yolanda Spangenberg, onafhanklike navorser LitNet Akademies...
View Article"Seeing" sense: the union ("in-tension") between life (duration) and...
Abstract Despite certain connections between Bergsonian metaphysics and phenomenology, significant differences still remain between these two streams of thought even today. By concentrating on a theme...
View ArticleElders gesien: Die owerheid en die brandslang
Foto: PixaBay Elders gesien op die Graaff-Reinet Facebook-groep Dit was doorie tyd mos nie so important om ’n fire engine te hê in ’n dorp nie. Maar Graaff-Reinet het een gehad. So ’n red one met...
View ArticlePJ Philander (1921–2006)
Foto: NALN Sêgoed van PJ Philander “Na al die jare in die vreemde, behoort ek nog aan die Afrikanervolk, maar op papier is ek ’n Amerikaner. In my hart, siel en vlees is ek nog ’n Suid-Afrikaner. Dit...
View ArticleBoesak-toespraak aan DAK Netwerk: belowend, met enkele probleme
... Alle Afrikaanssprekers en hul voorouers is mede-eienaars van en mede-verantwoordelikes vir die Afrikaanse sambreeltaal, hoe dit ook al mag kreoliseer en verander in ons gedeelde toekoms. ... 2021...
View Article