Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Leon Wessels
Talle behoudende mense beskou FW de Klerk vandag as ’n verraaier, terwyl die meer radikale groepe hom daarvan beskuldig dat hy met bloed op sy hande gesterf het. Freek Robinson vra vir Leon Wessels of...
View ArticleEiers is belangrik
Foto: Pixabay Ek kry skoon die ritteltits wanneer iemand vir my sê: “Ek is maar hopeloos in die kombuis – ek kan nie eens ’n eier kook nie!” Om ’n eier te kan kook – of op watter manier ook al gaar te...
View ArticlePress release: Response to South African Literary Award winner’s resignation...
Picture source: https://www.litnet.co.za/press-release-2018-sala-nominees-announced/ With great reluctance, the South African Literary Awards (SALA) accepts and respects Johann de Lange’s decision to...
View ArticleKommadagga-kortverhaal: "Eendag is eendag"
Toe Carlo Tisha se trouringe steel, weet ek dis tyd. Trektyd. “Nei, ek weet fokkol van Tisha se ringe. By the way, ek het heeldag geskarrel.’’ Eers was dit die strykyster. Daarna ons vleis. Toe ons...
View ArticlePasverskyn: Voetspore in Suid-Afrika 2 deur Johan Badenhorst
Voetspore in Suid-Afrika 2 Johan Badenhorst Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485313021 Suid-Afrika is groot genoeg vir ’n leeftyd se reise. In Voetspore in Suid-Afrika 2 kry die Voetspore-span weer...
View ArticleNuut by Protea: 14 maal moord deur Daniël Lötter
In hierdie opvolg op Daniël Lötter se eerste bundel moordverhale, 17 maal moord, wat einde 2020 by Protea Boekhuis verskyn het, vertel hy nog van Suid-Afrika se mees opspraakwekkende ware moordverhale...
View ArticleNuut by Tafelberg: Ivoor deur Jaco Wolmarans
Geheimsinnige oorsese betalings aan weeskinders van die Bosoorlog ... Dit lyk soos die werk van die ou SAW se koverte intelligensiegroep. Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die...
View ArticleNuut by Tafelberg: Meer as net ’n ma deur Lente Swift, Suzanne Smit en Juanli...
Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars ... Drie doodgewone ma’s het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma’s...
View Article’n Swerfjaar vir seniors, aflewering drie: Allerhande alledaagse wonderwerke
These are the days of miracle and wonder. Hierdie woorde uit Paul Simon se Graceland-album van die jare tagtig het die afgelope tien weke gereeld deur my kop gedraai. Want toe ons op 1 September van...
View ArticleDie pers, die Broederbond en FW se besluit
Hennie van Deventer het ’n kommentaar op ’n LitNet-berig rakende FW de Klerk gelewer. Daarin sê hy oor 2 Februarie 1990: “Vir politieke opponente binne en buite die parlement, ons kollegas in die...
View ArticleA Pretoria boy by Peter Hain: a book review
A Pretoria boy: The story of South Africa’s “Public Enemy Number 1” Peter Hain Jonathan Ball, 2021 Peter Hain is widely known for his role in disrupting the South African rugby tour and stopping the...
View ArticleStil vloei die Komati deur Elize Parker: ’n lesersindruk
Stil vloei die Komati Elize Parker LAPA ISBN: 9780639607153 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. “Die onskuld van ’n era is dikwels net in...
View ArticleVeerkragtigheid inspireer: ’n Resensie van Skeef deur Renaldo Schwarp
Titel: Skeef: Wat jy van LGBTIQ-wees wil weet Skrywer: Renaldo Schwarp Uitgewer: Wenkbrou, ’n afdeling van Penguin Random House South Africa (Edms) Bpk ISBN: 9780639604251 ... Ek vind dit wel meer...
View ArticleElders gesien: Theuns Jordaan en vanjaar se verliese
Foto van Theuns Jordaan: YouTube Carina Stander skryf elders op Facebook: En daar stap nog ’n groot gees oor die grens van plek en tyd. My pa en ma, die Sotho-mama wat 36 jaar vir my ouers gewerk het,...
View Article’n Getekende kontrak is dalk nie wat jy dink nie – ’n onderhoud met Robert de...
Rob de Rooy (foto: https://creative–contracts.com/our–team/) Op 6 September vanjaar het Robert de Rooy van Creative Contracts op RSG vir Martelize Brink van sy toeganklike kontrakte vir plaaswerkers in...
View ArticleDie hoop wat Desmond Tutu se Nobel-vredesprys vir Suid-Afrika gebring het
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu het in Oktober vanjaar 90 geword. Raymond van Diemel roep die toekenning van die Nobel-vredesprys in 1994 aan Tutu in herinnering. Desmond Tutu in 2007 by die...
View ArticleOngetydeld
Foto: Canva.com Ongetydeld Soos die blare val al die jare waar’s my kuif? waar’s my hare? wysers sal tog stilstaan omdat jy mos wil teruggaan gister sterretjies, môre katarakte vandag nog ferm...
View ArticleHier op die rotse
Foto: Canva.com Hier op die rotse Hier op die rotse het sy duskant die lighuis gelê die branders was te woes die winde was te sterk haar roer het gebreek haar in die steek gelaat sodat sy verdwaal...
View ArticleBywoners
Foto: Canva.com Bywoners INBREKER, jou hart is verteer deur die magma van jou haat jou oë spuug lawa van smaad die straat se universiteit het jou grootgemaak jou cum laude in balaklawa van wraak....
View ArticleWiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)
Is jy in graad 6 en kry jy nagmerries oor prismas en piramides? LitNet se gratis vraestelle kan daardie nagmerries nek omdraai! Laai Wilhelm du Toit se oefenvraestel en memo hier af en oefen daardie...
View Article