Geheimsinnige oorsese betalings aan weeskinders van die Bosoorlog ... Dit lyk soos die werk van die ou SAW se koverte intelligensiegroep. Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die selfdood van die Engelsman, ’n medesoldaat wat uit gewetensbeswaardheid nooit aan ’n vuurwapen gevat het nie. Dan kom ’n verdere element by: die ivoor-smokkelnetwerk wat Tex en sy makker Carlos destyds saam met die Engelsman in Angola help oopvlek het.
Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.
The post Nuut by Tafelberg: <i>Ivoor</i> deur Jaco Wolmarans appeared first on LitNet.