Die besemmaker
Foto: Canva.com Die besemmaker Hoekom is die besemmaker se huis dan so vuil? Hy maak dan elke dag vir ander mense besems. Die meeste stof lê veral voor sy voordeur. Hoekom gebruik hy dan nie...
View ArticleEk wil
Foto: Canva.com Ek wil Ek wil vir jou die soetste katjiepieringblom gaan pluk En jou hier styf teen my hart se geklop vasdruk Ek wil vir jou die mooiste bos daisies kom gee En met my ou vaal trui se...
View ArticleLeeftye sonder jou
Foto: Canva.com Leeftye sonder jou Ek het al saam met die Huni Kuin-stam Ayahuasca gedrink En saam met Chief Joseph en Gandhi ’n glasie op vryheid geklink Saam met Ragnar en Björn het ek Swede...
View ArticlePapryp papajas en pitte
My kombuis (en spens) is boordens toe vol goeie bedoelings. My kop is vol van wonderlike idees wat met mekaar wedywer vir ’n plekkie op my stoof en my feestafel. Maar so tussen die stoeiery deur, loop...
View ArticleSquid game: ’n resensie
Squid game Met Lee Jung-jae en Park Hae-soo Regisseur: Hwang Dong-hyuk ...... Moenie te maklik mislei word nie. Hierdie is geen kinderspeletjies nie, al is die reeks, uit Korea, op skynbaar onskuldige...
View ArticlePress release: Suidoosterfees drive-in | Eminent voices, new talent |...
Die liedjiemakers bring bekendes en nuwelinge bymekaar by Suidoosterfees-inryteater “Mense kan gereed maak vir ’n wonderlike ervaring. Die musiek is beeldskoon, eerlik en onpretensieus en is ’n...
View ArticleDie meisie met uitroeptekens in haar oë vir tieners: Annelie Ferreira oor...
Foto van Annelie Ferreira: verskaf Die meisie met uitroeptekens in haar oë Skrywers: Verskeie Pan Macmillan South Africa ISBN: 9781776250387 Die meisie met uitroeptekens in haar oë is ’n...
View ArticleAnschen Conradie resenseer Op ’n mooi dag deur Irna van Zyl
Titel: Op ’n mooi dag Skrywer: Irna van Zyl Uitgewer: Penguin ISBN: 978-1-4859-0443-4 (Druk) ISBN: 978-1-4859-0492-2 (ePub) In hierdie vierde spanningsroman uit die skrywer se pen breek sy weg van haar...
View ArticlePress release: The Island Prize for debut African novelists
Karen Jennings, Holland House Books and Karavan Press are delighted to announce a new competition for debut novelists from Africa: The Island Prize. For more information, click here to download the...
View ArticlePress release: OOOTH releases Who cares what you think – Acoustic live DVD
On 12 September 2020, during lockdown, OOOTH launched their full Who cares what you think – Acoustic album online and at the same time Jason Oosthuizen decided to take on another play-it-forward...
View ArticleDie meisie met uitroeptekens in haar oë vir tieners: Jaco Jacobs oor "Die...
Foto van Jaco Jacobs: verskaf Die meisie met uitroeptekens in haar oë Skrywers: Verskeie Pan Macmillan South Africa ISBN: 9781776250387 Die meisie met uitroeptekens in haar oë is ’n lekkerleesboek vir...
View ArticleGratis outobiografieë: Koos Oosthuysen se My lewe in drie tale en Lucia...
Die egpaar vier hul silwerbruilof. (Foto verskaf) Koos Oosthuysen was ten nouste betrokke by die vertaling van die Bybel in Xhosa en later ook gedigte. Antjie Krog sê oor hom: “In mý vertalingkop is...
View ArticleLesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Jaco Fouché se kortverhaal oor...
Jaco Fouché se foto: voorsien Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel Saamgestel deur Carin Krahtz Uitgewer: Best Books, NB-Uitgewers ISBN: 9781776073030 Is jy ’n onderwyser en is...
View Article“Sielvoeding sal plaasvind” | Brumelda Bell oor Die liedjiemakers en die...
Hallo Brumelda. Die Jakes Gerwel Stigting noem jou ’n rymkletser. Hoe sou jy die mens in die spieël beskryf? Die mens in die spieël sal ek beskryf as ’n persoon wat altyd ander wil inspireer en uplift...
View Article#kouekoffie: ’n Onderhoud met Carla Lang
Foto van Carla Lang: Lizel Coetzee: Me & May Photography #kouekoffie Carla Lang Protea Boekhuis SKU: 9781485312321 Carla Lang praat met Naomi Meyer oor Carla se boek wat onlangs by Protea verskyn...
View ArticleDwaalstories
Oor my ganse lewe heen sit ek en my ma oorkant mekaar sodat sy vir my stories kan vertel oor ons mense. Wee’ jy sê sy en haar oë raak blink en donker soos sy die lang dwaalstorie beginne vertel. Om mee...
View ArticleOp die man af – Freek Robinson lig die sluier oor ’n vol, opwindende lewe
Op die man af, Freek Robinson se outobiografie, is onlangs deur Tafelberg gepubliseer. In dié boek gee een van Suid-Afrika se bekendste nuusmanne ’n agter-die-skerms-blik op sy belewing van die mees...
View ArticleWamuwi Mbao reviews Wild imperfections, compiled by Natalia Molebatsi
... What resonates most strongly with the reader is a sense that there is a conversation going on in this collection, one that is both intimate and outward-facing, both true to history and speculative...
View ArticleVerkiesing 2021, die Groot Wegbly
Foto van Bettina Wyngaard: Naomi Bruwer Sewe-en-twintig persent van kiesers landwyd het Maandag hulle kruisie gaan trek. Van daai groep was daar ’n hele paar wat vooraf aangedui het hulle gaan hulle...
View ArticleHunter Kennedy van Die Heuwels Fantasties gesels oor Volume
Julle het die naweek so ’n bietjie gaan geraas maak by die Voortrekkermonument. Hoe was dit? Dit was lekker! Gevoel asof die mense super-amped was. Ek het goeie terugvoer gekry oor die line-up. Daar...
View Article