Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20660 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by Protea: Bekkies se “ding” met die volstruis – en ander stories deur...

Dit gons op Vleesbaai ná Bekkies se “ding” met die volstruis. Waar het jy nou al van so iets gehoor? G’n wonder die assuransie-assessor het net sy kop geskud toe hy die vernielde Toyota-bakkie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

New from Jonathan Ball: Joining the dots by Jonathan Ancer and Chris Whitfield

In April 2017 Pravin Gordan addressed a packed audience in St George’s Cathedral in Cape Town. It was a week after president Jacob Zuma had fired him as finance minister, a move that signalled South...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

New from Best Books: Going wild and other stories, compiled by Helen Moffett

This anthology highlights the theme of environmental care, and comprises new content written by famed South African writers and some fresh voices to captivate readers as they explore and master the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Jong talent en groot passie is gekies vir die kollig

Die ATKV het vanjaar die teatergrense verskuif met sy DigiToneelkompetisie deurdat die top-10-finaliste hulle buiging gemaak het in ons eie nuutvervaardigde realiteitsreeks vir Via, Gekies vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Baldwin is tog aanspreeklik vir Hutchins se dood

Bettina Wyngaard (foto: Izak de Vries) Daar is nog baie vrae oor hoe Halyna Hutchins gesterf het, en presies wat op 21 Oktober op die Rust-filmstel gebeur het. Wat ons wel weet, is dat die akteur Alec...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om...

Foto: Nardus Engelbrecht ... Woordfees TV 21, Op DStv Catchup tot 31 Oktober. ... Die hartseerste deel van Die Krismis van Map Jacobs? Dat die storie van die Kaapse Vlakte ná dekades nog so somber is....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees | Dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan

Foto: Nardus Engelbrecht ... Woordfees TV 2021 ... Wanneer die verfilming van teater ter sprake kom, dink ’n mens dadelik onwillekeurig aan die uitstaande produksies wat wêreldwyd deur die Britse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PJ Philander-huldiging, Tuin van Digters 2021: ’n Oorsig

Steward van Wyk (foto: Izak de Vries) Die digter PJ Philander se 100ste verjaardag word op 25 November 2021 gevier. ’n Gesprek rondom sy lewe en skryfwerk het op Saterdagmiddag 23 Oktober 2021 by die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Humor is wat ons deurdra: ’n resensie van Pieter-Dirk Uys se Lockup/Lockdown

Foto: Hentie Van Der Merwe Dis die eerste maal in 19 maande dat ek voor die imposante wit teater in Kampsbaai staan. Die ligte binne is aanloklik; ’n paar rokers staan en gesels opgewek buite, en van...

View Article


Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Bernard Swanepoel

Ekonomie, energie en mynbou: gister, vandag en môre. Freek Robinson gesels met Bernard Swanepoel, voorsitter van die Joburg Indaba (die jaarlikse mynboubedryfkonferensie).  The post Reguit met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou fees van skrywers

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou fees van skrywers appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die COVID-19-pandemie en strukturele kwesbaarheid van dagloners in Windhoek,...

Die COVID-19-pandemie en strukturele kwesbaarheid van dagloners in Windhoek, Namibië Derick Blaauw en Anmar Pretorius, Skool vir Ekonomiese Wetenskappe, Noordwes-Universiteit; Rinie Schenck,...

View Article

The COVID-19 pandemic and the structural vulnerability of day labourers in...

Abstract Namibia celebrated 30 years of independence in 2021. The COVID-19 pandemic has had disastrous economic consequences for Namibia, as it has for most countries. Like its neighbours, Namibia has...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Graad 10-Lewenswetenskappeleerders se sienings van die aanwending van...

Graad 10-Lewenswetenskappeleerders se sienings van die aanwending van gevallestudies in Lewenswetenskappeonderwys Jhani Venter, Lewenswetenskappe-onderwyser by Hoërskool Zwartkop in Centurion; Neal...

View Article

Views of Grade 10 Life Sciences learners on the application of case studies...

Abstract In today’s knowledge- and information-driven society it is important for learners to be involved in active learning and concomitant teaching-learning strategies and methods at school level....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

WAT-persverklaring: Amanda Strydom en Hannes van Wyk as beskermvrou en...

Foto van Amanda Strydom en Hannes van Wyk: verskaf Die WAT maak vanjaar geskiedenis met die aankondiging dat Borg ’n Woord vir 2021 – 2022 beide ’n beskermvrou en beskermheer het! Amanda Strydom en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Jaco Fouché se kortverhaal oor...

Jaco Fouché se foto: voorsien Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel Saamgestel deur Carin Krahtz Uitgewer: Best Books, NB-Uitgewers ISBN: 9781776073030 Is jy ’n onderwyser en is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas

Chefferino Fortuin (foto: verskaf) Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas wat die “armer kleurling”-gemeenskap in Kaapstad se noordelike voorstede gedien het Tiervlei aan die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: ’n Nuwe bestuur vir PEN Afrikaans

PEN Afrikaans kondig met trots aan dat ’n nuwe bestuur van dié skrywersvereniging, ’n plaaslike sentrum van PEN International, onlangs verkies is. Tydens die organisasie se algemene jaarvergadering...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die...

View Article
Browsing all 20660 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>