Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20663

Nuut by Protea: Bekkies se “ding” met die volstruis – en ander stories deur Gustaf Pienaar

$
0
0

Dit gons op Vleesbaai ná Bekkies se “ding” met die volstruis. Waar het jy nou al van so iets gehoor? G’n wonder die assuransie-assessor het net sy kop geskud toe hy die vernielde Toyota-bakkie ondersoek het nie.

In hierdie rubriekbundel vertel Gustaf Pienaar staaltjies oor sy bure en familie; oor modelmotortjies en régte motorkarre. Daar’s iets oor vliegtuie en oor bekendes soos JFK, Churchill, Smuts, Vorster en Ian Smith. Vergeet ook nie die hand vol vermaaklike stories geïnspireer deur die skrywer se loopbaan as SAUK-omroeper en daarna as regspraktisyn nie.

Pienaar se skryfwerk getuig van ’n ondeunde sin vir humor, ’n uitstekende mensekennis en ’n wye belangstellingsveld. 

Die perfekte boek om mee te ontspan aan die einde van ’n lang dag.

Kort stukkies elke aand voor slaaptyd lees? Moenie glo nie, ek kon nie ophou lees nie, en is deur ’n rykdom van pittige wetenswaardighede en ervarings meegesleur. Gustaf Pienaar se sin vir geskiedenis maak hom ’n boeiende verteller. – Fransjohan Pretorius

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

The post Nuut by Protea: <i>Bekkies se “ding” met die volstruis – en ander stories</i> deur Gustaf Pienaar appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20663

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>