Huldigingsrede | Alfred Schaffer (Tuin van Digters-feesdigter 2021)
Danie Marais My eerste ontmoeting met Alfred was ’n uitstekende verrassing iewers in die laat ’90’s wat deur my neef Jean Jordaan bemiddel is. Alfred en Jean het in 1995 bevriend geraak toe Jean aan...
View ArticleJohn Steenhuisen, stemwerwer teen die DA
Bettina Wyngaard (foto: Naomi Bruwer) John Steenhuisen, vermoed ek, is ’n betaalde stemwerwer vir die ander partye. Sy opdrag is eenvoudig: Vervreem die mense wat jou party kan help om die verkiesing...
View ArticleObituary: Peter Wilhelm
Peter Wilhelm's profile picture on Facebook On Sunday 17 October 2021, Peter Wilhelm died in Cape Town at the age of 78. He was a poet with two collections to his name (White flowers, Falling into the...
View ArticlePress release: Open Book Festival 2021 returns with new podcast series
Open Book Festival's new podcast series starts on 8 November with Conversations with Mohale featuring Mohale Mashigo in conversation with Shana Fife, Pumla Gqola and Siphokazi Jonas about women in...
View ArticleIndeks: notas, toetse en vraestelle
Klik op die onderstaande blokkies om na die betrokke afdeling te spring./ Click on the blocks below to jump to the relevant section. Bygewerk op 27 Oktober 2021. Wiskunde met LitNet: Priemgetalle- en...
View ArticleBook launch: The changing face of colonial education in Africa
Click here to register for the webinar. The post Book launch: <i>The changing face of colonial education in Africa</i> appeared first on LitNet.
View ArticleQuinton de Kock se ondersteuners wys hy én Krieket SA is verkeerd
Gister se Twitter-storm het gewys waarom ons #blaclivesmatter moet ondersteun. De Kock se besluit om nie te kniel nie, is een ding. Die gal wat sy wit ondersteuners gebraak wys egter waarom daardie...
View ArticleWiskundeverrykingsartikel: Die momentvoortbringende funksie as voorbeeld van...
Erkenning: https://en.wikipedia.org/wiki/Daniel_Bernoulli#/media/File:Portr%C3%A4t_des_Daniel_Bernoulli.jpg In ’n vorige artikel is verwys na die momentvoortbringende funksie (mvf) as ’n genererende...
View ArticleAnnemarié van Niekerk se reis na SA se moorddadige hart
In Nederland heers daar groot opwinding oor Annemarié van Niekerk se boek Om het hart terug te brengen, wat hierdie week vrygestel word. Op 28 Oktober om 16:00 saai Zuid-Afrikahuis in Amsterdam die...
View ArticleDie tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig
Die wetenskap het digters nodig, aldus ’n wêreldleier in klimatologie. Dit was maar een klein juweeltjie tydens die Tuin van Digters op Wellington. Later meer hieroor. Die gewilde sanger Deon Meiring...
View ArticleAfterlives by Abdulrazak Gurnah: book discussion
Abdulrazak Gurnah: Afterlives ........ Afterlives (2020) is (like most of Gurnah’s work) set within a wider East African area than his native Zanzibar and, as with much of his writing, resuscitates an...
View ArticleRichmond’s BookBedonnerd XIV: An interview with Darryl David
Photo: Clinton V du Plessis Richmond’s BookBedonnerd XIV takes place from 27 to 31 October 2021. Darryl David discusses the festival, which was organised during his battle with Covid. Darryl, lovely to...
View ArticlePersverklaring: Volume by die fort
Die Heuwels Fantasties, Early B, Coenie de Villiers en Refentse is Sondag 31 Oktober by Fort Schanskop neffens die Voortrekker Monument. Die Heuwels Fantasties stel hulle album Volume met die hulp van...
View ArticleFresh off the press: Prisoners of the past by Steven Friedman
Prisoners of the past Steven Friedman Publisher: Wits University Press ISBN: 9781776146840 Friedman offers incisive analysis of South Africa’s incomplete transition by demonstrating how "path...
View ArticlePersverklaring: Jodi Jantjies, sangeres en liedjieskryfster van Mitchell's...
Hierdie talentvolle sangeres en liedjieskryfster gaan hopelik binnekort ’n huishoudelike naam word en die Suid-Afrikaanse musiekbedryf aangenaam verras met die bekendstelling van haar debuutalbum...
View ArticlePersverklaring: Webinaar ondersoek impak van COVID-19 op kunste in SA
’n Gespreksreeks gefokus op geestesgesondheid word as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se eerste Virtuele Absa Kuierkameraangebied. Skielik is die ligte af, gelei deur kliniese...
View ArticleNuut by Pharos: Grondslagfasewoordeboek / Foundation Phase dictionary
Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans–Engels/English–Afrikaans is ’n splinternuwe toevoeging tot Pharos se skoolwoordeboekfamilie vir leerders van graad 1 tot 4. Leerders raak op ’n eenvoudige...
View ArticleNuut by Human & Rousseau: Die mooiste stories van Helena Lochner, saamgestel...
Die Hans Andersen van Suid-Afrika – dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorweë gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds...
View ArticleNuut by LAPA: ’n Hart is net atome deur Cecilia Steyn
’n Hart is net atome is ’n fantastiese grafiese roman deur geliefde jeugboekskrywer Cecilia Steyn en illustreerder Danielle Albertyn. Pho is ’n Chinees-Afrikaanse meisie met ’n ystervuis, maar haar...
View ArticleNuut by Protea: mag die diep slaap jou dan deur Hilda Smits
Soos Hilda Smits se eerste, bekroonde bundel, die bome reusagtig soos ons was, betrek die verse in hierdie bundel die leser by die hoogs persoonlike en gee dit terselfdertyd betekenis aan die...
View Article