Die Hans Andersen van Suid-Afrika – dit is die erenaam wat Helena Lochner in Noorweë gekry het. Hierdie beroemde skrywer van kinderverhale en sprokies is in 1951 oorlede, maar haar werk bly steeds gewild. Die keur van haar mooiste verhale wat hier byeengebring is, sluit die bekendstes in, soos "Ou tante Langtand", "Die pratende pot" en "Die boomprinses". Die bundel bevat nuwe illustrasies om ’n jong geslag Afrikaanse kinders te bekoor.
Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.
The post Nuut by Human & Rousseau: <i>Die mooiste stories van Helena Lochner</i>, saamgestel deur Leoni Hofmeyr appeared first on LitNet.