Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20668

Persverklaring: Volume by die fort

$
0
0

Die Heuwels Fantasties, Early B, Coenie de Villiers en Refentse is Sondag 31 Oktober by Fort Schanskop neffens die Voortrekker Monument.

Die Heuwels Fantasties stel hulle album Volume met die hulp van hul vriende Early B, Coenie De Villiers en Refentse bekend!

Dit gebeur in samewerking met Jack Daniels en Marras.

Pierre Greeff sê: "Kan nie wag om saam met ons tjommies weer iets in Pretoria te doen op ’n skaal wat ons nie kon in 500 dae nie.  Volume by die Fort om Volume die wêreld in te stuur!"

Program:

10:00 Hekke Maak Oop
11:00 Boek Klub
12:15 Refentse
13:30 Coenie de Villiers
14:45 Early B
16:00 Die Heuwels Fantasties

Pak ’n piekniekmandjie en kom kuier saam, julle is welkom om ’n sambreel, kampstoel of kombers te bring. Geen eie alkohol nie, daar is ’n kroeg en kosstalletjies op die perseel.

FB: https://www.facebook.com/events/153653650219982

Kaartjies en meer inligting: http://www.bydiefort.co.za

The post Persverklaring: Volume by die fort appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20668

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>