Gratis outobiografieë: Koos Oosthuysen se My lewe in drie tale en Lucia...
Die egpaar vier hul 60ste huweliksherdenking. (Foto verskaf) Koos Oosthuysen was ten nouste betrokke by die vertaling van die Bybel in Xhosa en later ook gedigte. Antjie Krog sê oor hom: “In mý...
View ArticleSending as medemenslike lewenswyse – ’n lesersindruk oor die outobiografieë...
Titel: My lewe in drie tale Skrywer: Koos Oosthuysen Uitgewer: Privaat ISBN: 9780620922630 Gratis aan LitNet-lesers: Kry dit hier. Titel: Dit laat my nie koud nie en ander onthou-stories Skrywer:...
View ArticleReguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dirk Kotzé
Dirk Kotzé, ’n politieke kenner, beweer dat die Suid-Afrikaanse kieser identiteitspolitiek begin versaak om belangepolitiek aan te gryp. The post Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dirk Kotzé...
View ArticleLitNet se algemene blokkiesraaisel (no 5)
Kliek hier vir ’n interaktiewe (digitale) weergawe van LitNet se algemene blokkiesraaisel (no 5), wat op ’n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word. Hier is pdf-weergawe...
View ArticleDie knieval: Van versetsimbool tot opvoerigheid?
Na ’n munisipale verkiesingsaanloop, weereens gekenmerk deur politieke vuurvretery, sondebokkery en opruiende en selfs skokkende politieke uitsprake, is die soveelste aanlyn oorlog oor die Black Lives...
View ArticleDie mengelmoes van Muslim en musician identities: ’n review van We are Lady...
..... En daai’s hoekom ek relate na Amina Hussain, die central character wie se journey ôs follow innie series, although is Saira, die band se leier wat by ’n halaal butcher wêk en vleis slag,...
View ArticlePasverskyn: Vlug deur Wilna Adriaanse
Vlug Wilna Adriaanse Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624092605 Milla Roux is ’n veearts wat by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK werk. Spoedig begin die skermutselings tussen...
View ArticleDie mengelmoes van Muslim en musician identities
’n Review van die Britse TV-reeks, We Are Lady Parts: ..... En daai’s hoekom ek relate na Amina Hussain, die central character wie se journey ôs follow innie series ... Amina is ’n microbiology...
View ArticleNew from Human & Rousseau: An Anansi mystery: The haunted library by Bontle...
Illustrated by Mogau Kekana When twins Karabo and Siphe overhear some workers complaining about strange goings on at the construction site for the new library, Karabo is determined to find out more....
View ArticleNew from Tafelberg: Eight days in July by Qaanitah Hunter, Kaveel Singh and...
In July 2021, with Jacob Zuma’s imprisonment, dramatic and violent scenes of unrest and looting unfolded in KZN and Gauteng. More than 340 people lost their lives, and the damage exceeded R50 billion....
View ArticleNuut by Human & Rousseau: Lotta se lewe 12: Hoe later, hoe kwaker deur Alice...
Vandat Lotta en Chantelle ’n grilfliek gaan kyk het om hulle met die skool se leeskompetisie te help, gebeur daar grillerige goed: Chantelle kan skielik baie goed lees (dis toordery!), Mamma kry op...
View ArticleNew from Tafelberg: How I took back my power by Nompumelelo Runji
“I feel as if I have been holding onto myself and holding my breath; as if I have had a bomb strapped around my body and have had to watch my every step and move – just in case it exploded. Slowly,...
View ArticleNuut by Protea: Die bullebakke: episode 5 deur Aaron Blabey
Daar is slegte nuus en goeie nuus: Die wêreld gaan eindig, máár die Bullebakke is hier om dit te keer! Dit beteken hulle sal net ’n vuurpyl moet “leen”, en daar is miskien iets kriewelrigs in die...
View ArticleNuut by Protea: Geheime van die Wilde Woud deur Tonke Dragt
’n Jong ridder. ’n Betowerde woud. ’n Lewensgevaarlike soektog. Een van die koning se ridders word vermis. Tiuri kry die gevaarlike opdrag om hom te gaan soek. Saam met sy vriend Piak vertrek hy na...
View ArticleBoekbekendstelling: Die troebadoer deur Marié Heese
The post Boekbekendstelling: <em>Die troebadoer</em> deur Marié Heese appeared first on LitNet.
View ArticlePress release: Constellations returns to Spier this summer with magical...
Fireside encounters at Spier: ©️Spier Spier, in association with Third World Bunfight, presents the second iteration of Constellations, a multi-layered outdoor presentation that will take place from 25...
View ArticleCape Town City Ballet leaps into spring with vibrant season line-up
Cape Town City Ballet will perform in Falling Angels for their spring season. Pictured: Nederlands Dans Theater 1. Photo credit: Joris-Jan Bos Photography Cape Town City Ballet leaps into spring with a...
View ArticleElders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …
Foto: NB-Uitgewers; Annari van der Merwe Elders gesien op die "Graaff-Reinet history"-Facebook-groep Een van die mees vergenoegde karakters wat ek ooit leer ken het, was Dalene Matthee, toe nog...
View ArticleOpen Book Festival 2021 announces stellar programme line-up for podcast series
https://openbookfestival.co.za/podcasts/ Open Book Festival has announced the stellar lineup for its new podcast series which runs from 8 to 24 November. A total of eight podcasts will be released...
View ArticlePress release: Damon Galgut wins the Booker Prize
Title: The Promise Author: Damon Galgut Publisher: Umuzi (An imprint of Penguin Random House SA) ISBN: 978-1-4152-1058-1 (print) ISBN: 978-1-4152-1084-0 (e-pub) Cape Town-based Damon Galgut's latest...
View Article