Daar is slegte nuus en goeie nuus: Die wêreld gaan eindig, máár die Bullebakke is hier om dit te keer! Dit beteken hulle sal net ’n vuurpyl moet “leen”, en daar is miskien iets kriewelrigs in die ruimtepakke ... en mnr Piranha het moontlik te veel burrito’s geëet. Maar nou ja, dit kan tog nie so erg wees nie? Of kan dit? Die dapper helde is op pad maan toe om die mal marmotjie te gaan wys wie’s baas.
Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.
The post Nuut by Protea: <i>Die bullebakke: episode 5</i> deur Aaron Blabey appeared first on LitNet.