Persverklaring: ’n Hemelse skattejag wag by Taalmonument
Eerste Sterrekykpiekniek fokus op ’n helder planeet Kapenaars en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Saturnus – van nader leer ken tydens die Afrikaanse Taalmuseum en...
View ArticleLitNet: Jou belofte
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou belofte appeared first on LitNet.
View ArticlePersverklaring: Kom lag jou klaar vir top komediante by...
Die gewilde komedie-show Lag my kla’ maak op 8 November om 20:00 weer ’n draai op die Suidoosterfees se inryteater-verhoog by die kykNET Atlantic Studios in Kaapstad. Staatmakers soos Schalk...
View ArticlePEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2021
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio...
View Article"So, in desperation, did he cling to the word hope." In South Africa, Islands...
Abstract The article is about Dan Sleigh’s Afrikaans historical novel Eilande, published in 2002. For purposes of this summary, including the quotation used in the article’s English title, reference is...
View Article"... en sy verlossing het nie gekom nie." In Suid-Afrika, Eilande gelees...
"... en sy verlossing het nie gekom nie." In Suid-Afrika, Eilande gelees binne ’n resepsie van lyding Jaco Alant, School of Arts, Universiteit van KwaZulu-Natal, Durban LitNet Akademies Jaargang 18(3)...
View ArticleInter-review with Fiona Snyckers, author of The school gates – light with a bite
The school gates Fiona Snyckers Modjaji Books ISBN: 978-1-928433-19-4 Fiona Snyckers is arguably one of South Africa’s most prolific authors. Her novels range from young adult stories, such as the...
View ArticleDie Forum vir China-Afrikasamewerking na 21 jaar: Die opkoms van...
Fanie Herman, navorsingsgenoot in die Universiteit van die Vrystaat se Departement vir Politieke Studies en Regeerkunde, verskaf konteks oor die agtste ministeriële konferensie van die Forum vir...
View ArticlePress release: 16th South African Literary Awards, the 2021 winners
Children’s Literature Award André Trantraal, Keegan & Samier: Die Sokkerfiasko (Afrikaans) André Trantraal gesels oor die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020 Youth...
View ArticleHoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
Foto van bier: Pixabay Dit het baie van ons ouens wat ons perke ken, heel moerig gemaak, hierdie uit die niet uit verandering van rampspoedvlak laatnag waartydens die aanskaf van voorraad vir...
View ArticleAnton Müller – Ek onthou: ’n outistiese seun se lewensreis: persoonlike indrukke
Ek onthou: ’n outistiese seun se lewensreis Anton Müller Flyleaf Mense verskil oor die effek van die Vierde Industriële Revolusie op ons lewens, maar dit wat Klaus Schwab beskryf het met sy term 4IR...
View ArticleEk onthou – ’n outistiese seun se lewensreis: ’n onderhoud met Anton en...
Foto van Anton Müller uit: Ek onthou Ek onthou Anton Müller Flyleaf ISBN: 9781990977916 Waarom het Anton Müller, ’n man wat in die Stellenbosse dorpsbiblioteek werk, ’n outobiografie geskryf? Trisa...
View ArticleKlasgids, ’n digitale tydskrif vir taalonderwysers
Kathie Viljoen van LAPA se skolespan het vir Naomi Meyer van Klasgids, ’n digitale tydskrif vir taalonderwysers, vertel. Wat is Klasgids en is dit beskikbaar vir die verskillende fases in die...
View ArticleElders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
Foto: Anastasia Gepp | Pixabay Elders gesien op die Graaff-Reinet Facebook-groep Cleghorn & Harris en ook die GKW Ko-op se vroue-afdeling het daai tyd groot geld gemaak met die sales van hoedens....
View ArticlePress release: Are you #ReadingAfrica? Join Catalyst Press’ fifth annual...
Do you love African literature? Time to mark your calendar for #ReadingAfrica 2021! If you're not familiar with us already, I'd like to introduce you to Catalyst Press, an independent publisher based...
View ArticleDie wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas...
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging geskryf en aan LitNet gestuur. Titel: Waar kom ons vandaan? Van die begin van die heelal tot vandag Skrywer: Andreas Engelbrecht, Schalk Engelbrecht Uitgewer:...
View ArticleWetenskap, poësie én teologie, dit bied Bybelstories in perspektief deur...
Hierdie lesersindruk is uit eie beweging geskryf en aan LitNet gestuur. Titel: Bybelstories in perspektief Skrywer: Sakkie Spangenberg Uitgewer: Naledi ISBN: 9781928530220 ’n Goeie teoloog is nie bang...
View ArticleKoerantkamerade deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk
Koerantkamerade Hennie van Deventer Naledi SKU: 9781928530602 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer geskryf en aan LitNet gestuur. Kamerade word in ’n ou Duitse liedjie besing:...
View ArticleDie meisie met uitroeptekens in haar oë: Cliffordene Norton oor haar storie,...
Foto van Cliffordene Norton: LitNet Die meisie met uitroeptekens in haar oë Skrywers: Verskeie Pan Macmillan South Africa ISBN: 9781776250387 Die meisie met uitroeptekens in haar oë is ’n...
View ArticleLitNet se spiraalblokkiesraaisel no 3
Tyd vir ’n blaaskans! Die spiraal se inwaartse leidrade moet antikloksgewys ingevul word, die uitwaartse leidrade kloksgewys. Kliek hier om die PDF-weergawe van die spiraalblokkiesraaisel en die...
View Article