Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20660

Gratis outobiografieë: Koos Oosthuysen se My lewe in drie tale en Lucia Oosthuysen se Dit laat my nie koud nie

$
0
0

Die egpaar vier hul 60ste huweliksherdenking. (Foto verskaf)

Koos Oosthuysen was ten nouste betrokke by die vertaling van die Bybel in Xhosa en later ook gedigte. Antjie Krog sê oor hom: “In mý vertalingkop is Koos Oosthuysen die laaste van die heel grotes.” (Lees Krog se huldiging van hom hier.)

Koos is onlangs oorlede.

Kort voor sy dood het LitNet toestemming gekry om sy outobiografie, My lewe in drie tale, en dié van sy vrou (nou weduwee), Dit laat my nie koud nie en ander onthou-stories, gratis aan lesers beskikbaar te stel.

Koos, die Bybelvertaler, het as kind beter Xhosa gepraat as Afrikaans, Lucia het tot kort voor sy dood vir Steve Biko tuisonderrig gegee.

Titel: My lewe in drie tale
Skrywer: Koos Oosthuysen
Uitgewer: Privaat
ISBN: 9780620922630
Gratis aan LitNet-lesers: Laai dit hier af: My lewe in drie tale.

Titel: Dit laat my nie koud nie en ander onthou-stories
Skrywer: Lucia Oosthuysen
Uitgewer: Privaat
ISBN: Geen
Gratis aan LitNet-lesers: Laai dit hier af. Dit laat my nie koud nie.

The post Gratis outobiografieë: Koos Oosthuysen se <em>My lewe in drie tale</em> en Lucia Oosthuysen se <em>Dit laat my nie koud nie</em> appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20660

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>