Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

The authorization required for a structural alteration of part of a section...

Abstract In this case a farmhouse was subdivided into two sectional title units in a sectional title scheme that consisted of these two units and an additional six-storey building comprising a further...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: A History of South African Literature deur...

A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th–19th centuries Jerzy Koch (vertaling: Dominika Ferens, uit die Pools) Pretoria: Van Schaik-uitgewers 360 bladsye. ISBN: 9780627032738...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016-teaterresensie: Buite blaf die honde swart

    Buite blaf die honde swart is Tertius Kapp se vertaling-verplasing van Fransman Bernard-Marie Koltès se 1979-drama Combat de nègre et de chiens (in Engels aangebied as Black battles with dogs). Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees

Die vyfde en jaarlikse LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees vind op 13 Maart 2016 by die US Woordfees plaas. Die geleentheid word gratis by die Oude Libertas Kuns- en Kultuursentrum in Stellenbosch aangebied...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees-teaterresensie: Slegs vir almal

Die kreet: “Is ons nie hierdie Droeweland? Is Vaalpens, Rooinek, Houtkop, Boer, Mansmens, Vroumens, Moffie, Hoer, aaneengestreng dieselfde moer? Hier pak oor ons dieselfde wolk, hier steek in ons...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: Happiness is a four-letter word

Happiness is a four-letter word Regisseur: Thabang Moleya Spelers: Mmabatho Montsho, Khanyi Mbau, Renate Stuurman, Chris Attoh, Tongayi Chirisa, Richard Lukunku, Terence Bridgett, Emmanuel Castis Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Het vernieuwde Zuid-Afrikahuis, een impressie

Lees ook: • NeerlandiNet • Amsterdam kry Zuid-Afrikahuis terug • Foto's: Openingsgeleentheid van die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam Laat ik beginnen met een bekentenis: ik drink elke dag mijn koffie uit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees: Skuld, die grootste dwelm van die 20ste eeu

Te veel mense leef vir te lank bo hulle vermoëns en beland as gevolg daarvan in ’n finansiële krisis. Dit was die kern van Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, se boodskap tydens die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leon Rousseau (1931–2016)

Sêgoed van Leon Rousseau Het die Afrikaanse skrywer ’n spesifieke rol om te speel in die 1970’s? (Pretoria News, 3 April 1975): “A nation can only be a nation if it is proud of itself. This can be...

View Article


Taalvandaal

Ek volg nie juis die "taaldebat" nie, dit klink vir my te veel na 'n spulletjie wat net hul eie stemme wil hoor. En dan die woorde wat hulle uitdink, liewe donner, dit sal die oervader van anglisismes...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Die Evangelie volgens Die gangsters

Die gangsters ’n US Woordfees- en US Drama Departement-koproduksie DEBUUT Drama Afrikaans Geen o/13 Teks: Benoni Dehaeck Met: June van Merch, Basil Appollis, Stian Bam, Keanen Engel, Dean Smith,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou reisiger

  Foto: www.twirltheglobe.com  Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou reisiger appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Cass Abrahams se 'n Lewe met kos

  Marike Bekker en Cass Abrahams Wanneer ’n mens na Cass Abrahams sit en luister, voel dit of jy ’n lewende kosensiklopedie ontmoet het. Sy verstaan die chemie, die geskiedenis en die kulturele...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016 en Design Indaba: Omtrent mentorskap

Li Edelkoort (foto verskaf) Met ’n gekwalifiseerde, ervare werkerskorps wat óf aftree, óf die land verlaat, sit Suid-Afrika met ’n leemte tussen hierdie ouer en jonger mense wat nou die arbeidsmark...

View Article

Grappige video: "Manifes van ’n Ouma"– Antjie Krog

Antjie Krog lees voor uit haar gedig "Manifes van ’n Ouma" by die Festival voor het Afrikaans, Den Haag, 2013. Lees ook:• Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam (AKA) 2016 skop oor 'n maand af. Kyk LitNet se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die hoogmoedige son

https://commons.wikimedia.org/wiki oor die sleepvoet sementvloer dryf die son onopgemerk soos ‘n tjoep in ‘n swembad oor die ronde reisigertjie verskyn en verdwyn siellose swart spookasemwolke ek sit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reëndans

Fotobron: muskoka411.com Rinktinkdruppels gly teen die glas: die stof, die vuil afgewas. Rinktinkdruppels: my knieë op die gras, oop hart, oop oë - en ek wag. The post Reëndans appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Repliek op Willie Burger se kommentaar aangaande literêre teorie

Bron: www.chess.com Henning Snyman het onlangs hierdie artikel omtrent literêre teorie op LitNet geskryf. Die artikel het heelwat gesprek uitgelok. Hy het repliek gelewer op kommentaar van Helize van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Om met respek van mekaar te verskil

Bettina Wyngaard (foto: Naomi Bruwer) Dit is ʼn wanopvatting dat almal wat oor gay mense skryf gay is, het die romanskrywer, regsgeleerde en aktivis Bettina Wyngaard tydens die bespreking van haar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Amper, Vrystaat

  Cintaine Schutte, Antoinette Louw en Milan Murray Amper, Vrystaat is ook op 9, 12 en 13 Maart 2016 by die US Woordfees 2016 te sien. Koop hier kaartjies. Pure toeval. Binne Lückhoff se skoolsaal...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>