Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Taalvandaal

$
0
0
Ek volg nie juis die "taaldebat" nie, dit klink vir my te veel na 'n spulletjie wat net hul eie stemme wil hoor.
En dan die woorde wat hulle uitdink, liewe donner, dit sal die oervader van anglisismes in sy graf laat omdraai. Ek dink hy doen nou al so 3000 rpm, dalk meer.
 
Soms word 'n goeie Afrikaanse word verdraai en gebaster met 'n Ingilse woord, soms word 'n woord so verwring die arme ding kan nooit weer gebruik word nie.
 
Elk geval, ek kom af op 'n soortgelyke "meer posh as jy"  strontpratery in Hollands en dis waar ek hierdie pragtig-beskrywende word raakloop: TAALVANDAAL.
 
Laat die naam val waar hy val, die skoen pas waar hy pas. Come to think of it, hierdie skoen is beslis 'n multi-size.
 
Goeie ta-taaaaaa
 
Duitswester

The post Taalvandaal appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>