Antjie Krog lees voor uit haar gedig "Manifes van ’n Ouma" by die Festival voor het Afrikaans, Den Haag, 2013.
Lees ook:
• Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam (AKA) 2016 skop oor 'n maand af. Kyk LitNet se AKA lusmaker-video.
• Naomi Meyer gesels met die hooforganiseerder, Carina Claassens, oor hoekom AKA 2016 nie misgeloop moet word nie.
• Klik hier vir die volledige feesprogram.
The post Grappige video: "Manifes van ’n Ouma" – Antjie Krog appeared first on LitNet.