Mis ek die bus?
Ek het kleintyd moeilikheid met halstarrigheid opgetel. Ek het gereeld slae gekry oor goed wat ek gedoen en of nie gedoen het nie.Ek lees/sien en hoor wat tans in die land gebeur. Alles wat in die land...
View ArticleFilosofie
Met woordgedrewe waansin is die aarde woes en leeg. CM The post Filosofie appeared first on LitNet.
View ArticleOpe brief aan Jonathan Jansen: Bedanking as navorsingsgenoot
Amsterdam, 13 Maart 2016 Geagte prof Jansen Bedanking as navorsingsgenoot Ek werk en woon in Nederland as politieke ontleder vir bedrywe en as akademikus. Tans is ek onder meer ‘n navorsingsgenoot by...
View ArticleRegsalmanak: Oor eutanasie ("genadedood")
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleStudent protests and books to protest by
Tone-policing the protests From the earliest days of #RhodesMustFall to the more recent #FeesMustFall protests, social media have been flooded with bewildered, middle-class onlookers unable to...
View ArticleUS Woordfees 2016: die tong
"Op die punt van sy tong" deur Hannalie Taute (https://hannalietaute.wordpress.com/) Herman Lategan het vir die US Woordfees-koerant Ink geskryf en kyk terug. As daar ʼn sterk simbool van die US...
View ArticleTien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze
Foto van Celesté Fritze deur Sue Charlton Skrywers oor hul nuwe boeke: Celesté Fritze gesels met Naomi Meyer oor Verlorenkop. Celesté, jy is nie 'n onbekende op LitNet nie. En die silwer vis waarna jy...
View ArticleUS Woordfees 2016: Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie
Wilna Adriaanse, Chanette Paul en Madelein Rust Gaan die spanningsverhaal nog oor die herstel van orde? Op 7 Maart om 14:00 het Madri Victor met drie krimiskrywers by die US Woordfees gesels. Hulle was...
View Article’n Ope brief aan Max Du Preez
Beste Max Ek was ’n senior navorser by ’n gerespekteerde staatsinstelling in die tagtigs en vroeë negentigs. Ek ag myself derhalwe bekwaam genoeg om hierdie skrywe aan jou te rig. Hierdie na aanleiding...
View ArticleUS Woordfees 2016: Onthou is die pantser teen vergeet
Vyftien jaar na sy eerste boek, Moer toe die vreemde in, het die avontuurskrywer C Johannes Bakkes sy sewende reisverhaal, Openbaring, tydens die afgelope Woordfees aan feesgangers bekendgestel. Johan...
View ArticleResensie: Voor-bode deur Cas Vos
Voor-bode Cas Vos Proteaboekhuis ISBN: 9781485305422 Voor-bode is Cas Vos se negende digbundel en bevestig weer eens sy digterskap en plek in die Afrikaanse poësieveld. Die titel Voor-bode suggereer...
View ArticleUS Woordfees: God is 'n metafoor
Hy het finaal weggestap van die gedagte dat God ’n persoonlike wese is, het die filosoof Wille Esterhuyse tydens die bespreking van sy jongste boek, Geagte Jahwe, by die US Woordfees gesê. “Ek kan nie...
View ArticleUS Woordfees: Kanker die keiser van alle kwale
Dit was soos growwe skuurpapier op rou senuwees om dié boek te skryf. So het Danny Fourie by die Woordfees gesê tydens die bespreking van sy boek Vir ewig en altyd saam. Fourie se boekbespreking was...
View ArticleUS Woordfees 2016: Kook saam Kaaps deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker
Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker het op RSG bekend geword as die twee anties wat wéét hoe om lekker kos te maak. Hulle kook Kaaps: gesinskos, huiskos. Deur gereeld in te bel na Amore Bekker se...
View ArticleAfrikaans se tong klap in Den Haag
Hierdie bydrae het oorspronklik op 20/06/2013 op LitNet verskyn. Dis die fyn besonderhede wat ’n kultuurfees besonders maak: die proteas op die Karoo Kafee se verhoog, Antjie Krog se...
View ArticleUS Woordfees 2016: My kind, my memoire
Juliana Coetzer, Douwleen Bredenhann, Marga van Rooy en Madri Victor Hoe skryf ’n ma oor die trauma wat haar kind beleef? Is dit ’n manier om sin te gee aan jou kind se lewe en jou eie struweling?...
View ArticleUS Woordfees 2016: Small as struggle-ikoon vereer
Adam Small is en bly een van die groot strugglekunstenaars in Afrikaans. Sy jarelange stilswye en die feit dat hy so opsetlik die bruin mense se perspektief bespreek het, het dalk daartoe bygedra dat...
View ArticleWat is ’n huis sonder ’n Moeder
In my Ouma se huis in Johannesburg was daar in die sitkamer ’n pienkerige porseleinbordjie teen die een muur met die woorde: “Wat is ’n huis sonder ’n moeder”. As ek reg onthou, dan het daar in ’n...
View ArticleGroot akademiese gat
Dit blyk dat daar geen inrigting bestaan wat rasionele en logiese denke bevorder nie. CM The post Groot akademiese gat appeared first on LitNet.
View ArticleUS Woordfees 2016: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek deur Susina...
Henk Stander en Susina Jooste Die laaste Vrydagoggend van die US Woordfees 2016 het afgeskop met ’n glasie vonkelwyn en vars oesters. Susina Jooste, die direkteur van The Private Hotel School in...
View Article