Ek het kleintyd moeilikheid met halstarrigheid opgetel. Ek het gereeld slae gekry oor goed wat ek gedoen en of nie gedoen het nie.
Ek lees/sien en hoor wat tans in die land gebeur. Alles wat in die land besig is om "verkeerd" te gaan is onderliggend rasgedrewe. Die blaam word openlik op die blanke/Afrikaner geplaas. Ons is besig met 'n baie gevaarlike speletjie en dit is asof die mense nie besef wat hulle doen of waarmee hulle besig is nie. Wat my erg bekommer dit kom uit "eie geledere". Ek sien 'n agbare apartheidsminister het te vertelle ons, die Afrikaner, moet integreer om by te kom. 'n Ander geleerde gaan verder en het te vertelle ons moet begin uitsterf. Help my reg, ek is oop vir oortuiging. Wie de moer het die mense die reg gegee, of vir enige ander mens om oor 'n ander bevolkingsgroep se lot te besluit. As jy begin karring en integrasie/inmenging/verbastering afdwing gaan jy vir jou moeilikheid op die hals haal wat jy nie op 'n Vrydagmiddag op 'n beskaafde wyse gaan oplos of besleg nie. Nou die dag luister ek na die befaamde ou joernalis op die draadloos. Sy vraag het daarop neergekom wat se identiteit moet ons (blankes/Afrikaners) in Afrika handhaaf. Kan die mense 'n model voorstel wat se identiteit moet ons in Afrika aanneem? Die Blanke/Afrikaner het die "Westerse beskawing/identiteit" en of kultuur. Die blanke (Europeër) is by verre in Afrika die minderheid. Moet ons die Afrika-kultuur/identiteit aanneem of moet hulle die (Afrikane) van die Westerse identiteit/kultuur afsien. Hulle hang graag die Westerse identiteit/kultuur na gelang van hul behoeftes aan. As hulle dit reg kry om die Westerse kultuur en identiteit aan te hang wanneer dit hul pas gaaf so, maar ek kan of wil nie die Afrika-kultuur/identiteit aanhang nie. In elk geval beskryf vir my wat is Afrika-kultuur? Ek kan en sal nie padgee soos een geleerde voorstel nie. Ek is die sesde geslag hier. 'n Kontinent se identiteit word deur die inwoners/bewoners aan hom gegee. Die Afrika-kontinent sal miskien oor sowat 'n duisend jaar bykom. Dit het Europa bykans so lank gevat.
Viva Afrika.
Reusedwerg
Ek het gereeld slae gekry oor goed wat ek gedoen en of nie gedoen het nie.
Ek lees/sien en hoor wat tans in die land gebeur. Alles wat in die land besig is om "verkeerd" te gaan is onderliggend rasgedrewe. Die blaam word openlik op die blanke/Afrikaner geplaas. Ons is besig met 'n baie gevaarlike speletjie en dit is asof die mense nie besef wat hulle doen of waarmee hulle besig is nie. Wat my erg bekommer dit kom uit "eie geledere". Ek sien 'n agbare apartheidsminister het te vertelle ons, die Afrikaner, moet integreer om by te kom. 'n Ander geleerde gaan verder en het te vertelle ons moet begin uitsterf. Help my reg, ek is oop vir oortuiging. Wie de moer het die mense die reg gegee, of vir enige ander mens om oor 'n ander bevolkingsgroep se lot te besluit. As jy begin karring en integrasie/inmenging/verbastering afdwing gaan jy vir jou moeilikheid op die hals haal wat jy nie op 'n Vrydagmiddag op 'n beskaafde wyse gaan oplos of besleg nie.
Nou die dag luister ek na die befaamde ou joernalis op die draadloos. Sy vraag het daarop neergekom wat se identiteit moet ons (blankes/Afrikaners) in Afrika handhaaf. Kan die mense 'n model voorstel wat se identiteit moet ons in Afrika aanneem? Die Blanke/Afrikaner het die "Westerse beskawing/identiteit" en of kultuur. Die blanke (Europeër) is by verre in Afrika die minderheid. Moet ons die Afrika-kultuur/identiteit aanneem of moet hulle die (Afrikane) van die Westerse identiteit/kultuur afsien. Hulle hang graag die Westerse identiteit/kultuur na gelang van hul behoeftes aan. As hulle dit reg kry om die Westerse kultuur en identiteit aan te hang wanneer dit hul pas gaaf so, maar ek kan of wil nie die Afrika-kultuur/identiteit aanhang nie. In elk geval beskryf vir my wat is Afrika-kultuur?
Ek kan en sal nie padgee soos een geleerde voorstel nie. Ek is die sesde geslag hier. 'n Kontinent se identiteit word deur die inwoners/bewoners aan hom gegee. Die Afrika-kontinent sal miskien oor sowat 'n duisend jaar bykom. Dit het Europa bykans so lank gevat.
Viva Afrika.
Reusedwerg
The post Mis ek die bus? appeared first on LitNet.