US Woordfees 2016: Die skrywer as morele agent - feit of fiksie?
Riette Rust, Carla van der Spuy, Henk Breytenbach en Martin Steyn “Ek droom van die dag dat ek die woordeboek oopmaak by die woord verkragting en dan staan daar langsaan 'argaïsme'.” Met hierdie...
View ArticleUS Woordfees 2016: Foto's van skrywers en ander bekendes
Die US Woordfees 2016 is pas verby. Naomi Bruwer deel 'n keuse van haar kiekies van die skrywers en ander bekendes. The post US Woordfees 2016: Foto's van skrywers en ander bekendes appeared...
View ArticleUS Woordfees 2016: Brugbouers na gister
Helene de Kock en Irma Joubert Irma Joubert is deesdae ’n internasionale skrywer met uitstekende verkope in Nederland, Duitsland en die VSA. Sy skryf historiese romans en vang telkens ’n tydperk in die...
View ArticleUS Woordfees 2016: Buite blaf die honde swart, Frankryk en Suid-Afrika
Baie jare gelede het Jan Rabie ’n seminale kortverhaal geskryf met die titel “Droogte”. Daarin bou ’n wit man en ’n swart man saam aan ’n huis. Wanneer die swart man agterkom dat die wit man homself...
View ArticleReview: Mongrel - essays by William Dicey
Mongrel: Essays by William Dicey Umuzi, 2016 EAN: 9781415206881 There is nothing quite as satisfying as an excellent personal essay, and William Dicey’s Mongrel contains six gems of the genre. Dicey...
View ArticleA letter by Allan Hendrickse
Allan Hendrickse (photo: Twitter) Jason Lloyd wrote the following article on March the 8th, 2016: The much-debated swimming excursion of the late Rev Allan Hendrickse. Below is a copy of the original...
View ArticleBackseat braaier
Noem my Jan Gaai soos ek horings, stert en ’n braaivurk deur my eie poephol tuimel. Dit gebeur té gereeld, hierdie realiteit as ’n proses van vervreemding eerder as ’n skynheilige wanbetaling ter...
View ArticleGroeperings in nominale relatiewe konstruksies in die Griekse Nuwe Testament
Groeperings in nominale relatiewe konstruksies in die Griekse Nuwe Testament Herman du Toit, Departement Nuwe Testament, Navorsingsgenoot: Universiteit van die Vrystaat LitNet Akademies Jaargang 13(1)...
View ArticleDie geval van Romeine 13:1–7: Carien Smith gesels met Bernard Lategan
Carien Smith het vir Bernard Lategan uitgevra oor sy LitNet Akademies-artikel: ’n Verskuiwing na ’n oper en meer “pragmatiese” lees van Romeine 13:1–7? Hoekom is dit die geval dat Romeine 13:1–7 nie...
View ArticleUS Woordfees 2016: Die gees van die fees
Kunsopening: Spreek die Woord/Break the Spell Louis Janse van Vuuren aan die woord Die storie van 'n huis; spesiale rooitapytdag by Oude Libertas Louis en Hardy gesels oor Le Creuzette In die Foyer...
View ArticleGroupings in nominal relative constructions in the Greek New Testament
Abstract Most relative constructions in the Greek New Testament consist of an overt nominal antecedent and a postnominal relative clause. Syntactically, relative constructions of this type are...
View ArticleLitNet: Jou mentor
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou mentor appeared first on LitNet.
View ArticlePraatjie: Seks is 'n gebed
Klik op die prentjie vir 'n groter weergawe. The post Praatjie: Seks is 'n gebed appeared first on LitNet.
View ArticleSeksuele geweld is nie ʼn lagsaak nie
Die afgelope paar maande was gekenmerk deur studenteprotes oor alles van die taal van onderrig tot werksekerheid vir kontrakwerkers tot kolonialisme. Die afgelope twee weke op Stellenbosch het die...
View ArticleNuwe kuur
Ek praat anderdag met 'n apteker hier, hy vertel: "We don't have a cure for premature ejaculation yet, but I hear it is coming quickly." Duitswester The post Nuwe kuur appeared first on LitNet.
View ArticleVir die verontwaardigdes
Die aanhangers van dogma is verplig om nederig te bly. Dogma is 'n onomstootlike leerstelling wat nie deur hulle aan beredenering onderwerp mag word nie. CM The post Vir die verontwaardigdes appeared...
View ArticleWeer 'n kans op geluk (Deel II)
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit...
View ArticleOnderhoud: Isaac Mutant neem Europa oor
Isaac Mutant (foto: YouTube) Alex J Coyne gesels - saam met Luna Coyne - met Dookoom se Isaac Mutant. Ek onthou so ‘n ruk terug toe AfriForum beweer het Dookoom, en dus Isaac Mutant, wakker rassehaat...
View ArticleUnspoken/Stilswye, 'n solo-uitstalling deur Anton Brink
In die Breytenbach-galery op Wellington is daar op die oomblik 'n kunsuitstalling Unspoken/Stilswye, 'n solo-uitstalling deur Anton Brink. Wanneer jy inkom, sal jou oog onmiddellik val op 'n...
View ArticleOnderhoud: Om vir Pa te vertaal
Naòmi Morgan gesels met Naomi Meyer oor vertaling, identiteit, teater, boeke. En 'n toneelstuk by vanjaar se KKNK. Naòmi, jy is op pad KKNK toe vanjaar omdat jy en een van jou MA-studente die Franse...
View Article