Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016-teaterresensie: Plant vir my 'n boom, André

    Lees ook:  Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker The heart has spaces – the love letters of André...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meertaligheid: Bruegel se twee apies

Bruegel se twee apies       So lyk my groot matriekeksamendroom:twee apies sit vasgeketting in die venster,agter die venster wapper die lugen was die see homself. Ek lê eksamen af in mensgeskiedenis.Ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Binne die skool, buite die kurrikulum, vind jy jou doksa

‘n Artikel getitel Doksa en verwerkliking van leeridentiteitspraktyke van hoërskoolleerders in ’n landelike werkersklasdorp deur Henry Fillies en Aslam Fataar het onlangs (2015) in LitNet Akademies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

(On-)Verantwoordelike rolprentvervaardiging: Die voorstelling van plaasmoorde...

(On-)Verantwoordelike rolprentvervaardiging: Die voorstelling van plaasmoorde in Darrell Roodt se Treurgrond (2015) Dian Weys, Sentrum vir Film- en Mediastudie, Universiteit van Kaapstad LitNet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Ondertekening van parlementswette

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article


Gevestigde domheid

Globaal gesien word die intellek van die mens beperk deur sy opvoeding.   CM The post Gevestigde domheid appeared first on LitNet.

View Article

(Ir-)Responsible filmmaking: The representation of farm murders in Darrell...

Abstract This article addresses the representation of farm murders in Treurgrond (Land of sorrow) (2015) by mapping the ways in which the suspense/thriller genre, spectacular representations, classical...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Arthur Nuthall Fula (1908–1966)

Sêgoed van Arthur Fula Na die mislukking van sy meubelsaak skryf hy in ’n brief: “Ja, gedurende daardie vertroebelde periode van my lewe het ek baie dinge geleer. Ek het my getroos deur te redeneer....

View Article


Gesprek oor die toekoms van Aardklop duur voort

Die groep van Aardklop-belanghebbendes, wat bestaan uit verteenwoordigers van die Potchefstroom Sakekamer, die Potchefstroom Stadsraad, gemeenskapsleiers uit Potchefstroom, die Noordwes Universiteit,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV/Kuier-gedigtekompetisie

Hou jy daarvan om gedigte te skryf? Stuur in jou gedig, jy kan lekker kontantpryse wen! Junior kategorie: Graad 8 tot 12-leerders Senior kategorie: Volwassenes Prysgeld Junior kategorie: Eerste plek:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: Spotlight

Spotlight Regisseur: Tom McCarthy Spelers: Michael Keaton, Mark Ruffalo, Liev Schreiber, Rachel McAdams, John Slattery, Stanley Tucci Spotlight is in wese ’n misdaad-en-speurverhaal. Dit het die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pappa (The Blue Door)

Anton Brink shares his thoughts behind the The Blue Door, an installation artwork reflecting his relationship with his deceased father, André P Brink. This work is part of the solo-exhibition...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Willem Anker (1979–)

Sêgoed van Willem Anker "Die wonderlikste ding van teater is dat jy kan maak wat jy wil, daar is nie iets soos mag of mag nie. Teater is nie vermaak nie, teater­ is religie.” (Volksblad, 2 Desember...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou bier en bloed

     Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou bier en bloed appeared first on LitNet.

View Article

Aan Francois Nel: Verwys na sy kommentaar onder US Woordfees. God is 'n metafoor

Beste Francois Nel, Ek vind jou skrywe heel interessant, miskien nie om dieselfde rede as wat jy dink nie. Ek hoop ook nie Johann neem my dit kwalik as ek ook so intjip nie. Ek wil jou eers so ʼn paar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensent van die Jaar: Yvonne Beyers gesels oor dié nuwe pryse

Twee Boekresensent van die Jaar-pryse word vanjaar vir die eerste keer toegeken as deel van die kykNET|Rapport Boekpryse: een vir fiksie en een vir niefiksie. Watter waarde hou so 'n prys vir die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: Room

Regisseur: Lenny Abrahamson Spelers: Brie Larson, Jacob Trembley, William H. Macy, Joan Allen, Tom McCamus Nogmaals sorg ’n boek vir ’n uitstaande fliek, met Emma Donoghue as skrywer sowel as...

View Article


Nie jammer nie dominee

Dit is regtig nie moontlik om te glo dat 'n goeie vader sy goeie seun uit liefde laat vermoor het nie. Kry asseblief die gewaande hel uit jou kop uit.   CM The post Nie jammer nie dominee appeared...

View Article

Hierdie herfs

Paasnaweek is vroeg hierdie jaar. Maar, nie vroeg genoeg om die aankondiging van Herfs te ontwyk nie. Sommige slimmes vertel dat Winter die einde van die seisoene is en dat Herfs die vooraand van...

View Article

Verskuilde agenda of nie

Die predikers weet dalk regtig nie wat hulle lees nie.   CM The post Verskuilde agenda of nie appeared first on LitNet.

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>