Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Hierdie herfs

$
0
0

Paasnaweek is vroeg hierdie jaar.

Maar, nie vroeg genoeg om die aankondiging van Herfs te ontwyk nie.

Sommige slimmes vertel dat Winter die einde van die seisoene is en dat Herfs die vooraand van daardie einde is ...

Soos vandag die vooraand van ons Verlosser se lyding is.

Hoe asembenemend is die besef dan nie, dat dit juis in ons Hérfs is, wat Sy Genade genoeg vir  ’n Begin van lewe is!    

 

Titel: Toe ek die Herfs bedink

 So ver as wat ek kan sien, die hele wye aarde,

vul leegheid my; ’n woestyn van gener waarde;

ek wil niks van hierdie wêreld weet,

glad niks nie, tot die einde van die tyd.

 

Daar waar ek kan drink van die bron van geluk,

dit is waar ek my liefde en geluk vind,

dit is die ideale wat my goeie gees begeer,

om naamloos, die aarde met my hart te sweef.

 

God van die son, van ons, neem my na die plek

waar U woon, stad van liefde – “dit deel Ek met julle”.

Hoekom moet ek vertoef in selfgelegde ballingskap?

Nee. Breek die grense van my woestyneiland, trap na trap.

 

En wanneer die blare val op die klippies;

van die takkies afvlieg teen die aandbries

soos verlepte blare in die Noordewind,

neem my dan mét jou; ek, bevryde kind.

 

Hennie Fritz

(Datum gepubliseer: 04 Apr 2013)

 

The post Hierdie herfs appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>