Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20668

US Woordfees 2016: Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie

$
0
0

Wilna Adriaanse, Chanette Paul en Madelein Rust

Gaan die spanningsverhaal nog oor die herstel van orde?

Op 7 Maart om 14:00 het Madri Victor met drie krimiskrywers by die US Woordfees gesels. Hulle was Wilna Adriaanse (omtrent Dubbelspel, Tafelberg), Madelein Rust (omtrent Monstersaad, LAPA) en Chanette Paul wat gesels het oor Labirint (Tafelberg) en Offerlam (LAPA).

’n Groot deel van die gesprek het daaroor gehandel dat hedendaagse krimis, ook boeke wat skynbaar op vroue gemik is, veel donkerder temas aanraak as tevore.

Madri het genoem dat romans soos The girl on te train en Gone girl bekend staan as chick noir.

Nie een van die drie op die verhoog het gevoel dat hulle chick noir skryf nie.

Chanette het die term so verduidelik: In chick noir is die leser nooit seker watter karakter gesteun moet word nie, want almal is uiteindelik skadufigure wat die leser moet kwaad maak. Vir haar is dit baie belangrik om te kan identifiseer met haar hoofkarakter, want sy wíl dat haar leser ook met haar hoofkarakter moet kan identifiseer.

Madelein Rust het saamgestem. Haar hoofkarakter dra ’n bose geen in haar rond. Die leser is dus vroeg reeds gewaarsku. Ten spyte van haar gene, word die karakter egter geskryf as iemand met wie haar leser moet kan identifiseer. Madelein voel die leser kan die donker kant in haar karakter aanvaar, want ons almal dra ’n skadu met ons saam. Uiteindelik seëvier die goeie tog, en dít is belangrik.

Wilna Adriaanse het dit ook oor haar karakter gesê. Wilna moes hard gewerk daaraan om die bose onderwêreld na te vors, anders sou haar karakter nie geloofwaardig wees in die situasies waarin sy haar bevind nie. Vir haar was dit ewe belangrik dat die karakter toeganklik is vir die leser.

The post US Woordfees 2016: Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20668

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>