Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)
Leerders in graad 8: Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen; die eksamen is om die draai. • Wiskunde-eksamenvraestel in PDF • Wiskunde-memorandum in PDF Klik hier vir...
View ArticleKuns: die stiefkind van skoolvakke
Lees Die uitwerking van mentorhulp op kunsonderrig in laerskole op LitNet Akademies. Kunsonderrig by skole speel dikwels tweede viool vergeleke met vakke soos wiskunde en wetenskap. Daar word van...
View ArticleSuzanne: "Ek wou baie graag ’n eerlike album maak"
Die Afrikaanse sangeres Suzanne – ’n voormalige kinderster – het pas ’n nuwe vollengte-album, Vuurbestand, uitgereik. Suzanne beantwoord ’n paar vrae oor die album, musiek in die algemeen en die lewe....
View ArticleJack Parow: "Ek is maar eintlik bietjie van ’n introvert, of ’n observer"
Die gevaarlike Afrikaanse kletsrymer Jack Parow se biografie, Die ou met die snor by die bar, is onlangs uitgereik. Hy beantwoord ’n paar vrae oor die boek en wat op die musiekfront aangaan. Goeiedag,...
View ArticleDie wit vloek vir swart Suid-Afrika
Die beswaar van swart Suid-Afrikaners deesdae is dat wittes en veral Afrikaners in hierdie land ekonomies die bevoorregtes is; wil nie hulle met die massas vereenselwig nie; wil nie met meerderheid...
View ArticleSeks en die NG Kerk
Ek lees in Die Burger van 7 November op die voorblad die sóveelste berig oor die NG Kerk en die gay-kwessie, en daar staan dit, swart-op-wit: Die NG Gemeente George-Bergsig het die volgende eie...
View ArticleSit op die gat!
Hier rondom die middel van die 1970's het ek vir ses maande in Kimberley gewerk en in 'n kasarm van 'n selfsorg losieshuis gewoon. Die losies huis was agter 'n reuse ou boom wat sy takke mooi versprei...
View ArticleKort geskiedenis van die linguistiek (vervolg)
Teen die einde van die agtiende eeu het linguiste die ooreenkomste tussen tale ontdek en tot die gevolgtrekking gekom dat almal van een taal afkomstig is. Hulle het die geskiedenis van tale begin...
View ArticleVrede na bekgeveg oor boeke
Was boekvrate, skrywers en uitgewers bietjie dun van nerf toe hulle verlede week so uitgevaar het teen Standard Bank se Nitesh Patel wat mense gemaan het om minder nuwe boeke te koop om hulle...
View ArticleResensie: Buhr van die Bokveld, saamgestel deur Hermann Giliomee
Titel: Buhr van die Bokveld: ‘’n Sprankelende Intelligensie’ Samesteller: Hermann Giliomee Uitgewer: Africana Uitgewers ISBN: 9780620666138 • Koop die boek hier. Ek wil graag vertel van ‘n besonder...
View ArticleHotnotsgot: Bou jou eie Departement Afrikaans
Die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs ʼn kollokwium gehou met die tema “Bou jou eie Departement Afrikaans”. Vir hierdie ernstige saak is vier gassprekers...
View ArticleDie hele doel van godsdiens
Ateïste sê daar is geen God nie, die Babiloniese verwarrende bakleierige menigtes onderling onder godsdienstiges sê daar is. Elkeen vra die ander om bewyse te lewer dat God wel bestaan of nie bestaan...
View ArticleEerbiediglik dom
Daar is talle kursusse beskikbaar vir iemand om sy kennis te verbreed, maar niks om ontslae te raak van die onkunde van opvoeders nie. CM The post Eerbiediglik dom appeared first on LitNet.
View ArticleSuid-Afrika se uitgespoegde druiwepit (vir Universiteit Stellenbosch)
eers wanneer die druiwepit uitgespoeg lê op elk’ Matiestraat blink vaalrooi soos die pit van 'n granaat in 'n sloot te lande kom en dryf en dryf en dryf en skielik in 'n mangat verdwyn sal niemand meer...
View ArticleVredestrein
'n Mensetrein hardloop deur ons land Worcester na Pretoria liefde warm Waar staan jy? Verander harte verstand Van bo leiding wysheid soos ons omarm Op treinspore doolhowe van jou brein Soek waar jy nog...
View ArticleJy het gekom
ek het gedink geglo jy kom nie meer sewe jaar is lank te lank die meeste van jou kinders is dood op die wyd uitgestrekte vlaktes en wolke- krabbers lê oorblyfsels baie beendere gras groei nie meer soos...
View ArticleNagstil (vir doofblind-maand)
om te staar deur 'n venster Waar daar geen venster is nie om te luister na geluide waar daar geen geluide is nie om te wil praat waar daar geen spraak is nie om te dwaal in my stikdonker gedagtes al...
View ArticleUS-rektor praat sy hart uit oor #FeesMustFall
Die onlangse #FeesMustFall-veldtog by universiteitskampusse het die hele land in rep en roer gehad. Was dit goed of sleg vir land word gevra. Jean Oosthuizen het met die Universiteit Stellenbosch se...
View ArticleWenner van die LitNet Boekeliefde-kompetisie
Die wenner van die LitNet Boekeliefde-kompetisie is pas aangekondig. Baie geluk aan Elriena Delport wat 'n heerlike boekpakkie met bogenoemde slagspreuk losgeslaan het. Sy ontvang: Dis ek, Anna: Die...
View ArticleChristus ongedaan – 'n evaluering van die betekenisverlies van die term gesalfde
Christus ongedaan – 'n evaluering van die betekenisverlies van die term gesalfde Pieter van Staden, Navorsingsgenoot, Hervormde Teologiese Kollege, Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria....
View Article