Bernard Stiegler se esteteologie en die nuwe otium van die volk
Bernard Stiegler se esteteologie en die nuwe otium van die volk Johann Rossouw, Departement Filosofie, Universiteit van die Vrystaat. LitNet Akademies Jaargang 12(3) ISSN 1995-5928 Die artikel sal...
View ArticleHartstories: 'n Saamrystorie vir Amore
Titel: Hartstories: Huis toe met 'n ligter tredSkrywer: Amore BekkerUitgewer: TafelbergKategorie: Verstand, liggaam en geesISBN: 9780624075080 Hallo Amore Ek besef my saamrystorie is bitterlik laat....
View ArticleLitNet: Jou hartstories
Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here te view this newsletter. The post LitNet: Jou hartstories appeared first on LitNet.
View ArticleOuto-etnografie, reise in die verlede en dubbeltjies op die navorsingspad
Estelle Kruger gesels met die skrywer van 'n onlangse LitNet Akademies (Opvoedkunde)-artikel, Anna Hugo, en ook met Eleanor Lemmer, navorsingsprofessor aan die Universiteit van Suid-Afrika. Hulle...
View ArticlePieter-Dirk Uys se African Times: teaterteks en resensie
Titel van teaterstuk: African Times Skrywer: Pieter-Dirk Uys Uitgewer van teaterteks: Peninsula, Darling, in samewerking met Missing Ink, Vlaeberg, Kaapstad African Times is Pieter-Dirk Uys se jongste...
View ArticleBroekdraer Oscar vrou
nou is ons oud sit maar met selfoontjies speel tot die naels afval van ons toontjies vererglik as kleinkinders ons kom steur ai tog leiers beteuel tog jul humeur Ons verkoop ons beginsels op facebook...
View ArticleEk soek jou
ek soek jou in die glans van 'n dubbelreënboog na reën ek soek jou in geskarrel van die rysmier voor die storm ek soek jou in die warreldraai van herfsblare in die wind ek soek jou tussen feetjies wat...
View ArticleGeen groter liefde
Ek sprei my arms die lengte van 'n rivier. My bene die wydte soos dié van 'n oseaan. Ek skreeu vir die wêreld: "Ek lief jou," oor 'n bulderende, vuurspuwende vulkaan. (... só sterf nog 'n ridder op die...
View ArticleDigter sonder 'n hart
Woorde wat rym pyn in dieselfde ou lyn leweloos in elke duim liefde sonder rym ‘n digter te lank verskeur ‘n hart meer verlore leë beloftes en onvervulde drome Woorde wat rym dieselfde ou rym ‘n digter...
View ArticleNuwe lewe
Kom, wees jy die een na wie ek smag lei my tot jou hart vat my siel en maak dit jou eie wys my die weg van ware liefde Laat my na my woorde smag betower my met jou oë wys my my ware drome gee vir my...
View ArticleNovember
“Hierdie tyd van die jaar is ’n nare tyd van die jaar,” sê ek vir die soveelste keer in ’n gesprek hierdie maand. November het sy oomblikke van lekkerte, maar by uitstek, is dit ’n maand van frustrasie...
View ArticleGeagte Professor de Villiers
Geagte Professor de Villiers, Die verklaring van 12 November 2015 deur u bestuurspan oor die “Taalbeleid en implementering van taal” by die Universiteit Stellenbosch (US) verwys. Te oordeel aan...
View ArticleLinguistiek (vervolg)
Frans Boas (1850—1942) word gereken as die vader van die Amerikaanse linguistiek. Dit het ek maar eers heelwat later in my lewe uitgevind; ek het altyd maar gedink hy is net die vader van die moderne...
View Article"'n Skande wat onthou sal word": Die diktaat van Open Stellenbosch
Beste lid van PEN Afrikaans Die Universiteit Stellenbosch skenk tans oorweging daaraan om Engels die verstektaal in hul aktiwiteite te maak. Afrikaans en Xhosa sal as doseertale gebruik word as daar...
View ArticleEducational terrorists en die hashtag-nagmerrie by UWK
Vir baie van die studente wat hul akademiese jaar met lof agter die rug wil kry, is die dinge wat homself by die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) afspeel, ‘n hashtag-nagmerrie. Kyk, aanvanklik het...
View ArticleUniversiteitsbestuur lewer akademie en Afrikaans uit aan die wolwe
Die bestuurspan van Universiteit Stellenbosch se nuutste verklaring op 12 November sou as beleid Engels voortrek en Afrikaans, Xhosa en ander tot randtale verdoem. Dit word aangebied as bloot ’n...
View ArticleVrydag die 13de: Die ATKV reageer
Die gespreksdokument oor die toekomstige taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch het betrekking. Die ATKV verstaan die problematiek oor die hantering van amptelike tale by skole en tersiêre...
View ArticleAfrikaans in 'n vryval by Stellenbosch
Die universiteitbestuur van die Universiteit Stellenbosch se besluit om Engels van 2016 af as verstektaal te gebruik ten koste van Afrikaans plaas Afrikaans in ‘n vryvalposisie. Dit is ‘n groot...
View ArticleThe role of African universities in the intellectualisation of African languages
From the LitNet Archive: The role of African universities in the intellectualisation of African languages (2006-01-17) "It is essential at this point to repeat that we cannot have an African...
View Article