Enkele stellings rondom Afrikaans (Uit: Parool/Parole)
"Enkele gedagtes rondom Afrikaans" deur Breyten Breytenbach word geplaas met die toestemming van die skrywer asook die uitgewer van Breyten se Parool/Parole (Penguin SA, 2015), waarin hierdie skrywe...
View ArticleAfrikaans by US: Denkers sê hul sê
Alle hel is los op Stellenbosch. Die poppe dans behoorlik nadat ʼn spesiale senaatsvergadering van die universiteit aanbeveel het dat Engels van volgende jaar die hooftaal van onderrig sal wees by dié...
View ArticleNog maar wurm
Die gedoe waarmee 'n menigte hul oortuigings en drome verkondig, toon tekens van 'n redelose gewaande grootheid. CM The post Nog maar wurm appeared first on LitNet.
View ArticleSoms is woorde nie genoeg nie
“Die vroue het hom die eerste gewaar.” Ek weet nie waarom hierdie woorde uit Raka by my opgekom het toe ek Vrydagaand hoor wat in Parys aan die gang is nie. Miskien net omdat my vyftienjarige dogter...
View ArticleAfrikaans by Maties
Ek stem hartroerend saam met die skrywe van Johann Rossouw. Ja, ek is een van die “en ander” wat saam met Hermann Giliomee die dood in die pot vir Afrikaans by Maties voorspel het. In Die Burger van...
View ArticleVerwerplike toesmeerdery
Daar is en word nog altyd heilige redes vir slegtighede aangevoer. CM The post Verwerplike toesmeerdery appeared first on LitNet.
View ArticleAi ons wittes darem
Ek lees Jaco se brief oor die wit vloek in Suid Afrika met gemengde gevoelens. Ek dink ek verstaan die wittes se rol in die land. Ons kan nie in isolasie leef nie en ons as wittes en Afrikaners moet...
View ArticleByderwetse wysbegeerte
Die armsaligheid van menswees is 'n voortgesette verheerliking van die kennis van barbare. CM The post Byderwetse wysbegeerte appeared first on LitNet.
View ArticleThe fall of Afrikaans, and the rise of English
I had no fondness for Afrikaans, growing up in Pretoria in the ‘50s; as a Catholic, that was probably inevitable. The rough gutturals grated, it was a language with none of the lightness, the...
View ArticleSA Akademie oor die US-taalbeleid
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het met verstomming kennis geneem van die toekomsplanne ten opsigte van Afrikaans by die Universiteit Stellenbosch. Die argument dat Afrikaans en...
View ArticleAdam Tas: Vrydag die 13de en die klugverandering van die US-taalbeleid
Indien die voorgestelde nuwe taalbeleid, soos geformuleer deur die rektor se Bestuursraad, amptelike beleid word by die Universiteit Stellenbosch, sal Vrydag die 13de November as ‘n dag van blatante...
View ArticleSurprise increase in sales of children’s books
For the first time in seven years, sales of printed books in the UK increased during the first half of 2015 – mostly on the back of a 10% rise in sales of printed books for children and young adults....
View ArticleVrydag die 13de, die US taalstryd en die hashtag-generasie
#OpenStellenbosch, #FeesMustFall, #RhodesMustFall – hierdie was die jaar van die hashtag-generasie. Die afgelope paar dae het Twitter gegons met lede van #OpenStellenbosch wat ʼn oorwinning met beoogde...
View ArticleAfrikaanse aanbod aan US nie afgewater
Mosie deur Uitvoerende Komitee van die Raad Hierdie verklaring is ontvang vanaf George Steyn, Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch. Ten minste die goedgekeurde minimum-taalaanbod...
View ArticleReview: Storm Over the Transvaal by TV Bulpin
Title: Storm Over the TransvaalAuthor: TV BulpinPublisher: ProteaISBN: 9781485304142 A quirk of consuming media in so thoroughly globalised an era as this one is that we get to experience, not...
View ArticleVernietig 'n taal, vernietig denke
Daar is nog niks geskryf oor wat gaan gebeur met die Departemente Afrikaans aan die universiteite wat mettertyd gaan verengels nie. Ek kan begin met 'n voorbeeld van wat by die Universiteit van...
View ArticleUS Woordfees 2016: Program
Laai die volledige program van US Woordfees 2016 af. The post US Woordfees 2016: Program appeared first on LitNet.
View ArticleNog 'n skrywe oor die taalbeleid
Ek staan verstom terwyl ek toekyk hoe leiers by universiteite toegee aan die eise van kleinerige groepe wat vir die verwydering van Afrikaans vra. Dit getuig van die kultuur wat deur die regering...
View ArticleAfhanklik van domheid
Die leiers van die menigte wat erken dat hulle ellendig is, weier enige intelligente hulp. CM The post Afhanklik van domheid appeared first on LitNet.
View ArticleDie sondes van die vaders ...
Destyds, hier in die 70’s, was daar by die Afrikaanse universiteite die ASB, die Afrikaanse Studentebond en by die Engelse universiteite was daar NUSAS, National Union of South African Students. Juis...
View Article