Die wenner van die LitNet Boekeliefde-kompetisie is pas aangekondig. Baie geluk aan Elriena Delport wat 'n heerlike boekpakkie met bogenoemde slagspreuk losgeslaan het. Sy ontvang:
- Dis ek, Anna: Die volle verhaal, Anchien Troskie en Elbie Lötter (Kwela)
- Inspirasie weekbeplanner & inkleurboek, Janine Bevolo-Monders (LAPA)
- Bybelstories vir Kinders, Wendy Maartens (Struik)
- Suzelle DIY Die Boek (Human & Rousseau)
- Encore, SA-verhoogsterre se hartsresepte (Human & Rousseau).
Baie dankie vir al die inskrywings. LitNet-lesers is duidelik besonders boeklief.
Lees ook:
Vrede na bekgeveg oor boeke
Jean Oosthuizen, Izak de Vries "Was boekvrate bietjie dun van nerf toe hulle so uitgevaar het teen Standard Bank se Nitesh Patel?" |
The post Wenner van die LitNet Boekeliefde-kompetisie appeared first on LitNet.