Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Protest?

Open windowsbreathe birdsong the morning bulgeswith sparked green light then a flash of movementin the foliage unsettles the scent of springand the black smell of burning catches in the throatof a new...

View Article


Knysna

All life hangs between yellow and greenpylons of light At the umber edges of the afternoona dog sleeps with pricked ears –in its road-kill pose Scraps of cumulusfloat seawards to dissolutiontheir slate...

View Article


Jong skrywers: Wen $1000 en kry ’n kans om opgeneem te word in die US...

PEN Afrikaans, die Afrikaanse afdeling van PEN Internasionaal, soek twee jong kortverhaalskrywers tussen 18 en 30 jaar oud om te benoem vir ’n internasionale kompetisie waarin die wenner $1 000 en ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die 81ste PEN International-kongres in Québec, Kanada

Bettina Wyngaard en Danie Marais het as afgevaardigdes van PEN Afrikaans die 81ste PEN International-kongres in Québec, Kanada, tussen 13 en 16 Oktober vanjaar bygewoon. Om die 90 van die ongeveer 150...

View Article

'n Terugblik op #FeesMustFall en stellingnames deur PEN Afrikaans

Beste lid van PEN Afrikaans Soos die jaar einde se kant toe staan, is dit natuurlik om bestek op te neem van die jaar wat verby is, en ook te begin beplan vir die jaar wat voorlê. Vir ons in PEN...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 – 11) vir leerders

Die eksamen begin eersdaags. Wiskunde bly nou maar ‘n baie belangrike leeraea. Veral deesdae, waar prestasie in wiskunde ‘n voorvereiste vir die meeste studierigtings is. Daarom sal die punte wat jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: Parool/Parole deur Breyten Breytenbach

Teks: Parool/Parole: Versamelde toesprake/Collected Speeches Skrywer: Breyten BreytenbachUitgewer: Kaapstad, Penguin, 2015ISBN: 978 1 7702 2917 4 (druk)Prys: R300 (hardeband) LitNet...

View Article

Lekker lag ou grote

Goeie komedie en lekkerlagstories was nog altyd op die meeste van ons  se lysie van voorkeure. Nodeloos om te sê, is daar sekere lewensgebeure en sketse wat vir sommige van ons snaakser is as vir...

View Article


Abnormaal verwaand

Volgens menige mens is sy of hy nie deel van die natuur nie. Seker vandaar die onnatuurlike ontevredenheid.   CM The post Abnormaal verwaand appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Bram Fischer

  Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

ʼn Kort geskiedenis van linguistiek: vir Jan Rap

Die mens het seker deur middel van taal gekommunikeer so lank as wat hy bestaan, maar dis maar ongeveer 3000 jaar gelede dat iemand belang gestel het daarin om taal te ondersoek. Dit het onafhanklik...

View Article

Onkennis en onkunde

So hier en daar waar dit bekend is dat die onwesens en onplekke van wysgere nie bestaan nie, is dit moontlik om in afsondering net mens te wees.   CM The post Onkennis en onkunde appeared first on...

View Article

Denneboom

Vreemdheems uit plek skuins van koes vir ’n xenofobiese windin ’n wêreld vir fynbos bedoelpleit sy takke: “Kan nie anders nie” Sy gladde naalde om sneeu af te glipsprei bruin matte op die grondwat hy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit Ouma se uitsetkis: Nico Moolman gesels met Naomi Meyer oor sy...

Nico, ons lesers sal jou dadelik kan eien as ek sê dat jy die boek The Boer Whore geskryf en die storie daarvan ontdek het, wat toe aanleiding gegee het tot die skryf van Francois Smith se Kamphoer....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Review: Etta and Otto and Russell and James

Title: Etta and Otto and Russell and James Author: Emma Hooper Publisher: Penguin Books South Africa ISBN: 9780241185865 Eighty-three-year-old Etta has never seen the ocean. And so, armed only with her...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

fliekNET –’n geskenkkanaal vir die somervakansie

Hier is die skedules vir Desember en Januarie.   kykNET sê weer eens baie dankie aan al sy lojale kykers met fliekNET, ’n spesiale fliekkanaal vir die somervakansie. Hierdie groot Kers- en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

An invitation: South African Drama and Theatre Heritage Project

SA DRAMA AND THEATRE HERITAGE A RESEARCH PROJECT OF THE DEPARTMENT OF AFRIKAANS AND THEORY OF LITERATURE, UNISA AND THE UNISA LIBRARY ARCHIVE  Departmental website  Facebook An Invitation Access to...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gebroke harte

Woorde so hol soos eierdoppe beloftes, nooit oor gewonder lewe, nutteloos soos ‘n derde wiel ‘n hart sonder emosies Hoe kan pyn so groot raak hoe kon liefde so vinnig krimp is die lewe dan dood is...

View Article

LêNet: Losieshuiskaskenades

Ek skrik wakker met ’n skok. My alarm het nie geraas nie. O hel, ek is laat. Verward wil ek opspring uit die bed uit toe ek tot my groot verligting besef dis Saterdag en ek het nie klas nie, ag dankie...

View Article

Hoor jy die wind

Hoor jy hoe huil die wind hy huil soos ‘n pasgebore kindjie maar die son kan hom nie troos nie miskien is sy hart ook gebreek vandag Miskien het hy seergekry of het hy net iets verloor langs die pad...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>