Ver genoeg
“Ver genoeg” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal...
View ArticleStienie
“Stienie” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal Bate-...
View ArticleWêreldboek-en-kopieregdag 2025: Gys Visser vertel waarom kopiereg saakmaak
Gys Visser by die Frankfurtse boekefees (foto verskaf) 23 April is deur Unesco bepaal as Wêreldboek-en-kopieregdag. Gys Visser, NB-Uitgewers se hoof van kontrakte en regte, praat met Naomi Meyer oor...
View ArticlePasverskyn: Wat is jy, Kartoffel? deur Marga Jonker
Wat is jy, Kartoffel? deur Marga Jonker (Lapa, 2025) Titel: Wat is jy, Kartoffel? Skrywer: Marga Jonker Illustreerder: Alzette Prins Uitgewer: Lapa ISBN: 9780637007085 Arme Kartoffel kan nie mooi...
View ArticleSuidoosterfees 2025: Stormkaap: Kom drome andersom uit?: ’n onderhoud met...
Foto’s en illustrasies: verskaf Nathan Trantraal, André Trantraal en Ashley Marais stal vanjaar by die Suidoosterfees uit onder die tema, Stormkaap: Kom drome andersom uit?. Dis die trio se eerste...
View ArticleDie LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap: Doen nou aansoek vir 2025
Skrywers kan nou aansoek doen om ’n maand lank in rus en vrede tyd aan kreatiewe skryfwerk in enige genre te bestee. Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap word aangebied deur LitNet, in samewerking...
View ArticleTe min geld vir die onderwys: ’n onderhoud oor die regering se plig – en oor...
Jaco Deacon en Riaan van der Bergh (foto’s: verskaf) Te min geld in die onderwys is net die oortjies van die seekoei: ‘n gesprek met Jaco Deacon en Riaan van der Bergh Jaco Deacon en Riaan van der...
View ArticleThe ephemeral nature of things: ’n onderhoud oor ’n kunsuitstalling, die...
Laurette de Jager, ’n kunstenaar wie se kunsuitstalling tot die 26ste April plaasvind, doen navorsing oor die vervlietende aard van die lewe en oor kuns en die natuur. Sy praat met Naomi Meyer oor haar...
View ArticleDie week van 27 April 2025 (25 April 2025)
Op 27 April 2025 sal dit 31 jaar wees sedert Suid-Afrika sy demokratiese projek betree het, en die afgelope week was vol van politieke gebeure en innuendo. Daar was die tragiese afsterwe van pous...
View ArticlePersverklaring: Aankondiging van die Suid-Afrikaanse Akademiepryse vir 2025
https://www.akademie.co.za/ Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig met groot genoeë die gesogte Akademiepryse vir 2025 aan. Die pryse sal by ’n bekroningsplegtigheid in...
View ArticleLitNet: Die Suid-Afrikaanse Akademiepryse vir 2025
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online.The post LitNet: Die Suid-Afrikaanse Akademiepryse vir 2025 first appeared on LitNet.The post LitNet: Die...
View Article’n Mohammedaan en sy vark
Foto: Nguyen Ngoc Tien via Pexels Ek en ’n paar vriende is genooi om ’n tradisionele Viëtnamese troue by te woon. ’n Vriend van Duitsland trou met ’n plaaslike meisie ’n paar jaar ouer as hy. Met my...
View ArticleSuidoosterfees 2025: Proscenium-jeugteater in die kalklig
Pharos Verklarende Afrikaanse Woordeboek (Labuschagne & Eksteen 2010) pro•sce•ni•um [=ums, =nia] (<Lat) Voortoneel, gedeelte van die toneel vóór die gordyne. Herman van der Westhuizen is die...
View ArticlePersverklaring: Maak só vir ’n gerieflike, onvergeetlike Suidoosterfees-ervaring
Suidoosterfees 2025 is op hande en van 30 April tot 4 Mei word ’n groot toeloop van feesgangers by die Kunstekaap in Kaapstad verwag. By vanjaar se fees is kuns álles en feesgangers kan gerus die...
View ArticleEen voet innie kabr: ’n onderhoud met Gaireyah Fredericks
Die Eugène Maraisprys vir Prosa is vanjaar aan Gaireyah Fredericks vir Een voet innie kabr toegeken. Tasneem Daniels gesels met haar: Die Kaapse Muslim-stem in kuns en vermaak groei omtrent op ’n...
View ArticleGeraasbesoedeling
Foto: Unsplash Because their wheels clattered on paving stones, chariots in ancient Rome were banned from the streets at night to prevent the noise that disrupted sleep and caused annoyance to the...
View ArticlePareltjes uit Amsterdam: Hanlie Retief aan’t Keizersgracht
Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. In die volgende video in...
View ArticlePersverklaring: Afrikaans 100 Vlugskrifte deur Klinkklaar Vokale en...
100 Vlugskrifte aangebied deur Klinkklaar Vokale en Instrumentale Ensemble by NALN op 13 Mei 2025 om 18:00 Op 8 Mei 2025 word die honderdste bestaansjaar van Afrikaans as amptelike taal gevier. Met...
View ArticleGraad 5: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo, tweede kwartaal
Prent: Canva Is jy in graad 5 en hou jy hierdie week "skoolvakansie"? As jy lus voel om appeltert te bak, kan jy dit doen – en jy kan dit as beloning eet as jy sommer hierdie gratis oefenvraestelle van...
View ArticlePersverklaring: RSG Radioteater se Konneksie op Donderdagaand 1 Mei om 20:00
Marion Erskine se Konneksie is die wendrama van die 2024 RSG Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV. Verbeel jou jy is in 2050 waar Kunsmatige Intelligensie tot jou voordeel... of...
View Article