Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21652 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Frikkie Lombard

Frikkie Lombard (foto: Naomi Bruwer) Die hartseer nuus van Frikkie Lombard se heengaan kom op ’n perfekte herfsdag in die Boland. ’n Dag – in die woorde van NP Van Wyk Louw – van “goue akkerblare”,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Vriend van Nagkantoor-eienaar wen WAT se Borg ’n...

Phillip Louw en Johan Holtzhausen (foto: verskaf) Christo Els is met ’n gelukkige trekking aangewys as die 2025-wenner van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-Sanlamprys van R25...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gekkedag 2025: Jou humorsin

LitNet het sy lesers uitgenooi om iets vir Gekkedag 2025 te skryf. Jy is ook welkom om iets te stuur! Lees Adéne Lotz se bydrae hier onder. Vir my tiener My tiener word vriendelik verplig om my te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gekkedag 2025: Om cool te wees

LitNet het sy lesers uitgenooi om iets vir Gekkedag 2025 te skryf. Jy is ook welkom om iets te stuur! Lees Adéne Lotz se bydrae hier onder. Vir my tiener Jy roep weer uit die bad uit. Mamma kom sit by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Graad 8-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Prente: Canva Is jy in graad 8 en sal jy eerder met jou broer of suster tyd spandeer as om Wiskunde te doen? Werk net eers hierdie som in Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel uit: "Jaco was twee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wiskunde: Graad 9-vraestel 1 en memo, tweede kwartaal

Prent: Canva Is jy in graad 9 en voel dit vir jou daar is genoeg alfabetletters waarmee jy in Wiskunde te doen het dat dit nou al na Afrikaans voel? Lee-Ann Langeveld se gratis oefenvraestel kan jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trienke Laurie (1946–2023)

Foto: Naomi Bruwer Sêgoed van Trienke Laurie “Skryf is ’n soort terapie vir my alhoewel dit meer inspanning verg as kuns. Vir my is kuns ontspanning.” (Sarie, 17 Oktober 2001) “’n Digter moet al die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: On the UK Supreme Court Ruling and Public Commentary by Helen...

Statement from the Professional Association For Transgender Health In South Africa (PATHSA) Executive summary The Professional Association for Transgender Health in South Africa (PATHSA) expresses deep...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: Modjaji Books and Catalyst Press announce international...

Modjaji Books and Catalyst Press are pleased to announce a new international publishing partnership beginning May 2025, building on their successful collaboration since 2016. The foundation for this...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Zelenski-besoek aan Suid-Afrika

Wolodimir Zelenski van Oekraïne (Foto: Україна via WikiMedia, in die openbare domein) Die besoek van president Wolodimir Zelenski van Oekraïne aan Suid-Afrika is ’n positiewe stap, maar terselfdertyd...

View Article

Staak!

’n Algemene staking dreig by die Suid-Afrikaanse spoorweë en in ons hawens. Dit kan die land, wat reeds ekonomies swaarkry, R8 miljard per dag aan verliese kos. Freek Robinson gesels met Cobus van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Frikkie Lombard: ’n huldeblyk

Frikkie Lombard (foto: Naomi Bruwer) Die woord “mentor” word so dikwels oorgebruik. Maar vir my is iemand wat aan daardie vereistes voldoen, nie net iemand wat jou werksidentiteit help vorm nie, maar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

(Nog ’n) Ode aan Breyten

Foto: Sophie Otto via Pexels (Nog ’n) Ode aan Breyten In die grouheid van Parys het hy gesterf. Nie op sy eie werf nie. Hier is hy verguis. Maar die wolke bo Wellington wag want dis sy ware graf.The...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ek stap stadig

Foto: Canva Ek stap stadig ek stap stadig deur gevoelens trap tussen trane versigtig – om dit nie te beskadig nie want hulle kom ver soos die lig van ʼn ster wat jare gelede verskiet het – toe verdriet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hollywood

Foto: Canva Hollywood ek het gedroem van ’n pa wat oppie punt van kopbeenplek gestaan het, ennie drankdemoon access deny het. “niemand so onheilig en verwoestend verdien ’n kruisiging langs die messiah...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Memoires

Foto: Canva Memoires Ek stap weer vanaand, kort voor skemeraand, op die kalkgrondpad langs vaal wintergras, met die son, met die son, met die sterwende son, en ’n soel wind wat waai, wat die klanke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Carlo Daniels in eenmanstuk van Kafka, Die uitweg, by die Suidoosterfees te sien

Carlo Daniels speel die rol van ’n oujongkêrel in Die uitweg, ’n verwerking van Kafka se kortverhaal “Blumfeld, ’n ou jongkêrel”. Die stuk is eers deur Lize Mulder in Afrikaans en toe deur Shantel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Dans gaan jou na "woorde laat gryp" by Suidoosterfees

Martha Graham, die Amerikaanse danslegende, het eens opgemerk dat dans die “versteekte taal” van die siel is. Produksies op die Suidoosterfees se dansprogram beloof om vanjaar weer mense te betower met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mamba deur Pieter Henning: ’n resensie

Titel: Mamba Skrywer: Pieter Henning Uitgewer: Woodrock Publishing ISBN: 9781037004742 Om ’n plasie in die Bosveld in die Waterberge te erf is mos enigiemand se droom. Of is dit? Hieroor wonder Arrie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sorgelose kinderjare

“Sorgelose kinderjare” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger...

View Article
Browsing all 21652 articles
Browse latest View live