
Foto: Sophie Otto via Pexels
(Nog ’n) Ode aan Breyten
In die grouheid van Parys
het hy gesterf.
Nie op sy eie werf nie.
Hier is hy verguis.
Maar die wolke bo Wellington wag
want dis sy ware graf.
The post (Nog ’n) Ode aan Breyten first appeared on LitNet.
The post (Nog ’n) Ode aan Breyten appeared first on LitNet.