Entstof teen polio word 72!
Marlene le Roux onlangs al dansende met haar beenstut en nuwe regterheup na haar 12de operasie van verlede jaar. (Fotokrediet: Ian Landsberg) * Post-poliolyers wêreldwyd erken die baanbrekende...
View ArticlePersverklaring: RSG Radioteater se Die vrywording van Egbertus Lodewikus...
Johny Klein, Luan Jacobs, Tobie Cronje en Rika Sennet Die vrywording van Egbertus Lodewikus Appel deur Manie Groenewald, is die merietewenner van die 2024 RSG Radiodramaskryfkompetisie in samewerking...
View Article"Nooi my na die kombuis en nie na die sitkamer nie" (9 April 2025)
Gedurende die UDF- (United Democratic Front-) jare het baie van ons ons eerste blootstelling aan robuuste debatte met mede-Suid-Afrikaners gehad. Die ou orde was nog stewig aan bewind, maar daar was...
View ArticleFynArts-kunstefees 2025: Literêre trio onthul hulle muse
Boekomslae: Making a killing deur Bonnie Espie (Kwela); The world according to Merle deur Merle Levin (Melinda Ferguson Books); en Lost property deur Megan Choritz (Melinda Ferguson Books) Wat maak dat...
View ArticleSuidoosterfees 2025: Liewe Heksie en die wals – ’n onderhoud met Margit...
Liewe Heksie en die wals is binnekort op die planke by die Suidoosterfees. Kaartjies is beskikbaar deur Webtickets. Yolanda du Toit praat met Margit Meyer-Rödenbeck oor Liewe Heksie en die wals, wat...
View ArticleDie Trump-tariewe
Trump se tariewe het ekonomiese skokgolwe op globale vlak veroorsaak. Is ʼn resessie op pad? Wat staan Suid-Afrika te doen? En wat van Agoa? Freek Robinson gesels met die ekonoom Roelof Botha oor die...
View ArticleGekkedag 2025: By ampermoedverloor, ’n klippepad, slaggatpad en ’n...
Foto: verskaf LitNet het sy lesers uitgenooi om iets vir Gekkedag 2025 te skryf. Jy is ook welkom om iets te stuur! Lees Renette Vosloo se bydrae hier onder. My laag-op-die-grond Honda is gepak soos ’n...
View ArticleGekkedag 2025: Om oor ’n swart hond te struikel
Foto via Pexels LitNet het sy lesers uitgenooi om iets vir Gekkedag 2025 te skryf. Jy is ook welkom om iets te stuur! Lees Jannike Bergh se bydrae hier onder. Ek het ’n paar jaar gelede my knie erg...
View ArticleFresh off the press: We two from heaven by James Whyle
Title: We two from heaven Author: James Whyle Publisher: Jonathan Ball Publishers (April 2025) ISBN: 9781776193844 ePub ISBN: 9781776193851 “With insistence, humour and a wry, haunted nostalgia, James...
View Article"Dit het begin by my liefde vir boeke en lees": ’n onderhoud met Marga Stoffer
Gys Visser (hoof van kontrakte en regte), ek, Tarien Lombard (kontrakte en regte) en Elizma van Staden (kinderboekuitgewer van veral ko-produksies) voor NB se stand by die Frankfurtse Boekebeurs,...
View ArticleSkermgreep: Adolescence – ’n filmresensie
Skermgreep: YouTube Adolescence Met Owen Cooper en Stephen Graham Regisseur: Philip Barantini Die woord “grensverskuiwend” het nou al ’n cliché geword omdat dit so dikwels oorgebruik en misbruik word...
View ArticleTrump-handelsoorlog van 2025 (10 April 2025)
Met die ontwrigtende tariewe en heffings wat Donald Trump op 2 April 2025 ingestel het, het hy geweldige ontwrigting in internasionale handelsgebruike en aanvaarde globale reëls veroorsaak, maar ook...
View ArticleKlein botteltjie, groot gif
“Klein botteltjie, groot gif” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger...
View ArticleNie eers amper 'n volle dag nie
“Nie eers amper ’n volle dag nie” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur...
View ArticleOntoerekenbaar
“Ontoerekenbaar” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal...
View Article'n Deurrit
“’n Deurrit” is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema “Kyk hoe ver het ons gekom”. Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal...
View ArticleGraad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal
Prente: Canva Is jy in graad 8 en leer julle baie nuwe dinge in Natuurwetenskappe vanjaar? Gebruik hierdie gratis oefenvraestel deur Rita Engelbrecht om jou werk vir die eerste en die tweede kwartaal...
View ArticleCliff-hanger: Die ware avonture van Adelie en Riley deur Felicia Snyman-Du...
Die ware avonture van Adelie en Riley: Die amadidas en Die ware avonture van Adelie en Riley: Swembadmonster deur Felicia Snyman-Du Toit (Uitgewer: Lapa) Titel: Die ware avonture van Adelie en Riley:...
View ArticleTom Jones in Parys
Foto: Canva Tom Jones in Parys “Mens moet nie ’n reünie ligtelik opneem nie.” (R Mugabe, Bulawayo, 24 Oktober 2008) “Hulle” sê dat as mens op ’n dieet gaan, jy kos moet eet wat knars – sagte kos word...
View ArticleLot onthou 'n probleem
Foto: Canva Lot onthou ’n probleem (oor die eerste boek van Moses hoofstuk 19) my vrou juis dié oggend steeds in haar lentebui dit kom van ver af al – vanaf ons bruilofsnag in Sodom – ná my aandrang –...
View Article