
Prente: Canva
Is jy in graad 8 en leer julle baie nuwe dinge in Natuurwetenskappe vanjaar? Gebruik hierdie gratis oefenvraestel deur Rita Engelbrecht om jou werk vir die eerste en die tweede kwartaal vas te lê. Jy sal sien hoeveel jou punte verbeter – en jou selfvertroue sal, net soos hierdie plante op die prent, groei!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 8: Lewenswetenskappe – aanpassings vir oorlewing in die droë Karoo
The post Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal first appeared on LitNet.
The post Graad 8: Natuurwetenskappe-vraestel en memorandum, eerste en tweede kwartaal appeared first on LitNet.