Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 21793 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pater Meus deur Mario Relandini, uit Italiaans vertaal deur Rina Cascione: ’n...

Titel: Pater Meus Skrywer: Mario Relandini, uit Italiaans vertaal deur Rina Cascione Uitgewer: Naledi (2024) ISBN: 9781067234300 Enige vertaling uit ’n vreemde taal in Afrikaans is goeie nuus vir die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Boekbekendstelling van Leeumens deur Rudie van Rensburg, 10...

Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het se geraamtes word in ’n veld gevind. Kassie en Rooi moet die saak in die geheim ondersoek, anders kan hulle die gevaar loop om vermoor te word...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou groot "Ek is"

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online.The post LitNet: Jou groot "Ek is" first appeared on LitNet.The post LitNet: Jou groot "Ek is" appeared first...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ken jy die see, meneer?

Foto: verskaf deur skrywer Daar is onlangs in die media berig oor ’n visserman van Peru wat gered is nadat hy 95 dae lank in die Stille Oseaan op sy boot rondgedryf het omdat die boot se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Johann de Lange (1959–2025)

Foto: verskaf Sêgoed van Johann de Lange “’n Jong digter skryf aanvanklik met sy verbeelding, met die genade van tegniek. Maar algaande begin hy meer uit ervaring skryf. Hy leer dat elke gedig eers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Op dees aarde: Swangerskap en die vrou

Foto: Pexels Elsabé Brits skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. In die omvattendste wetenskaplike studie nóg oor wat met vroue se liggame gebeur vóór en ná swangerskap, is gesien hoe essensiële...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elisabeth Anderson: A champion of books for all

Elisabeth Anderson 2 July 1942 – 27 March 2025 When I learned of Elisabeth Anderson’s passing, I reflected on how profoundly she had shaped not only my career, but the entire landscape of books and...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Berig vanuit die Bologna Kinderboekbeurs

Piet Grobler, Nicol Stassen en Catrina Wessels by die 2025 Bologna Kinderboekbeurs (foto: verskaf) “Dit is suiwer geluk,” antwoord die legendariese uitgewer Christopher MacLehose op die vraag oor hoe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: NB-Uitgewers sien toe dat rekordtal vertalings die lig sien

NB-titels wat onlangs vertaal is (foto: Gys Visser) NB-Uitgewers kan met trots aankondig dat die vertaalregte in 27 van hul titels in die huidige boekjaar aan buitelandse uitgewers gelisensieer is –...

View Article


Pareltjes uit Amsterdam: Die kuns van Anselm Kiefer, deel 1

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.  In die volgende video in...

View Article

Pareltjes uit Amsterdam: Die kuns van Anselm Kiefer, deel 2

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.  In die volgende video in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Spanje: Reise in palimpses deur André Pretorius – ’n boekgesprek

Jy word uitgenooi na ’n boekgesprek Martelize Brink gesels met André Pretorius oor sy boek, Spanje: Reise in palimpses, op Saterdag 12 April 2025 om 10:30 by Taste Restaurant, Ryneveldstraat 44,...

View Article

China se slimstadtegnologie in Afrika: Moet ander lande bekommerd wees?

China maak gebruik van slimstadtegnologie (Smart City Technology) om die Weste en veral Amerika op die gebied van sekuriteit in Afrika uit te daag. Dié dimensie van sekuriteit word met ander vorme van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat sê Bettina? Hoekom ek weier om KI te gebruik

Foto: Pexels Bettina Wyngaard skryf ’n gereelde rubriek vir LitNet. Ek sien onlangs hierdie volgende op ’n kollega se WhatsApp-profiel: “Artificial intelligence is no match for natural stupidity.” Dalk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The South African Festival of Children’s Literature 2025: an interview with...

Photo of Darryl David: provided; picture of the SA Festival of Children’s Literature: https://www.facebook.com/SAfestivalofchildlit/photos_by Darryl David talks to Naomi Meyer about this year’s South...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vryheid in beperkings: ’n lesersindruk van Grenslyn deur Jana Fourie

Titel: Grenslyn Skrywer: Jana Fourie Uitgewer: Turksvy Publikasies ISBN: 9780796191540 Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. Jana Fourie se Grenslyn is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe vier ’n eeufees én ’n...

Ina Wolfaardt-Gräbe en Annelise de Vries (foto: verskaf) Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (Akademie) bring op 3 April 2025 hulde aan Ina Wolfaardt-Gräbe, wat ná meer as 24 jaar as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suidoosterfees 2025: Hortjies dig – ’n onderhoud met Francois Toerien

Die toneelstuk Hortjies dig: Die storie van digter Peter Blum is by vanjaar se Suidoosterfees. In hierdie teks kom pejoratiewe terme voor wat deur lesers as aanstootlik en beledigend ervaar mag word....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gekkedag 2025: My man is ’n man met ’n plan (en hy sing soos ’n kanarie)

LitNet het sy lesers uitgenooi om iets vir Gekkedag 2025 te skryf. Jy is ook welkom om iets te stuur! Lees Marietjie Steenkamp se bydrae hier onder. Dis amper so drie maande gelede toe my ou handsome...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

A glance into the soul of the ape: a review of Pauline Gutter’s Pastoral...

Rocky Ridge by Pauline Gutter (2024) (photo: Alice Buckley) Pauline Gutter’s recent Pastoral ornaments exhibition is on show at Glen Carlou from 9 February to 20 March. Trying to encapsulate the depth...

View Article
Browsing all 21793 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>