Suiderland
Foto: Canva Suiderland keer op keer met my terugkom van verre plekke wanneer die vliegtuig dreun oor my moederland wanneer ek by my venstertjie uitkyk oor Johannesburg se waas die oranje...
View ArticleStrandmoles
Foto: Canva Strandmoles “O wee, o wee,” skree die weduwee Viljee, “hoe durf jy so wreed optree? Jou haathondige kanienofoob, Kan mens nie meer in vrede loop?” Weer loods haar verwoede kolliehond ’n...
View ArticlePersverklaring: Die INK dig- en skryfkompetisie is oop tot 31 Mei 2025
Kom gee vlerke aan jou woorde en gedagtes – INK is 10 jaar oud! INK Skryf in Afrikaans (www.ink.org.za) bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in ’n...
View ArticlePersverklaring: Kortlys van die Protea Boekhuistoekenning bekendgemaak
Die kortlys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Protea Boekhuistoekenning vir beste gepubliseerde boek in geskiedenis of kultuurgeskiedenis word hiermee bekend gemaak. Dié prys...
View ArticleWaarom ek boekfeeste bywoon
Gedagtes oor identiteit tydens en na afloop van die 2024 Etienne van Heerden Veldsoirée Identiteit is een kwessie wat ek keer op keer, sodra dit soos ’n ryp puisie uitstulp, probeer ignoreer. Te veel...
View ArticleWat staar ’n joernalis vandag in die gesig?
Om op 42 ’n totale loopbaanverandering van hoërskoolonderwyser na verslaggewer te kon maak, was ’n lewensveranderende en opwindende skuif. Vir 18 jaar het ek vir jeugdiges klas gegee, aanvanklik met...
View ArticleUndoing villainy: Eastern Cape name changes
Introduction The date of the first Xhosa settlement west of the iNxuba (Fish) River has been hotly debated in South African history. In 1775, the Dutch governor, Baron Joachim van Plettenberg, held a...
View ArticlePersverklaring: Aankondiging van wenners
Kyk hoe ver het ons gekom, ’n gedigte- en kortverhaalkompetisie Aangebied deur PEN Afrikaans in samewerking met Versindaba en LitNet Moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal PEN Afrikaans het op 8...
View ArticlePersverklaring: KKNK 2025 oortref verwagtinge
Hope gratis vermaak is in Baron van Reedestraat aangebied tydens die fees. © Hans van der Veen Die 29ste KKNK, geborg deur Absa, het Sondag 6 April tot ’n einde gekom en verwagtinge oortref. “Ons is...
View ArticleLitNet: Jou liefde vir boeke
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to read this newsletter online. The post LitNet: Jou liefde vir boeke first appeared on LitNet.The post LitNet: Jou liefde vir boeke...
View ArticleDie Johann Rossouw-gespreksreeks: onderhoud met Ullrich Kleinhempel oor die...
In hierdie videogesprek praat Johann Rossouw en Ullrich Kleinhempl oor Ullrich se navorsing. Lees ook: ATKV-SA Akademiepryse 2024: ’n onderhoud met Johann Rossouw Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Wat...
View ArticleAfrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2025
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...
View ArticleKortliks met Stefaans: 11 April 2025
In die tronk verkies ons dik boeke – dink Wilbur Smith, Tom Clancy en Robert Ludlum – aangesien ons nie boeke kan gaan omruil soos ons wil nie. Op Vrydae, in B-enkelselle, ongeveer 2001 tot 2003, het...
View ArticleGodgegewe opdrag of misplaaste welsyn?
Foto: Aigars Jansons op Pexels Op ’n winderige herfsdag in 1980 tel ek en my man Tienie ’n briefie op ’n klein enkelvelleltjie papier tussen die murasies van ’n sendingstasie in Zimbabwe op. Tienie het...
View ArticleGekkedag: Die 0,5% BTW-verhoging het vinniger gekom
LitNet het sy lesers uitgenooi om iets vir Gekkedag 2025 te skryf. Jy is ook welkom om iets te stuur! Lees Leonard McKay se bydrae hier onder. Die middag het die dag gebreek. Die aankondiging is toe...
View ArticlePersverklaring: Die stories van Afrikaans: Nuwe dokumentêre kykNET-reeks oor...
Die stories van Afrikaans première op Sondag 27 April om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom, maar die stories is so...
View ArticleGraad 9: Afrikaans Huistaal-hersieningsvraestel (begrip, taal en opsomming),...
Foto: Canva Is jy in graad 9 en voel jy bietjie soos ’n springbok wat sy spring verloor het as jy aan die tweede kwartaal se eksamen dink? LitNet kan help. Laai hierdie gratis Afrikaans...
View ArticleOnderwys se begrotingsprioriteite
Michael le Cordeur (foto: verskaf); klaskamer (foto: Pexels) Noudat dat die begroting uiteindelik goedgekeur is, neem Michael le Cordeur die vrymoedigheid om 10 onderwysprioriteite voor te stel....
View ArticleSuidoosterfees 2025: Hoek, lyn en sinker – ’n onderhoud met Nelandi Boshoff
Nelandi Boshoff (foto: verskaf) Yolanda du Toit praat met Nelandi Boshoff oor die Suidoosterfees-produksie, Hoek, lyn en sinker. Jy is een van Suidoosterfees se NATi Jong Sterre. Hoe voel dit om te...
View ArticleGekkedag 2025: Dit is wat gebeur wanneer jy jou lyf jam hou ...
Foto: Pexels LitNet het sy lesers uitgenooi om iets vir Gekkedag 2025 te skryf. Jy is ook welkom om iets te stuur! Lees Mariska Ford se bydrae hier onder. Dit is die lente van ’95 en hier en daar sien...
View Article