
Foto: Canva
Is jy in graad 9 en voel jy bietjie soos ’n springbok wat sy spring verloor het as jy aan die tweede kwartaal se eksamen dink? LitNet kan help. Laai hierdie gratis Afrikaans Huistaal-vraestel deur Zelda Brits af en toets jou kennis aan die hand van oefenvoorbeelde, soos onder andere ’n leesstuk oor ’n springbok wat sy spring verloor het. Jy sal sommer bokspring van blydskap as jy jou punte aan die einde van die kwartaal sien!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
The post Graad 9: Afrikaans Huistaal-hersieningsvraestel (begrip, taal en opsomming), tweede kwartaal first appeared on LitNet.
The post Graad 9: Afrikaans Huistaal-hersieningsvraestel (begrip, taal en opsomming), tweede kwartaal appeared first on LitNet.