Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Marisca Esterhuysen

Naam: Marisca Esterhuysen Departement: Chemie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die ontwikkeling en studie van nuwe kankerbeeldmiddels wat beter opneem in die liggaam, dus beskerm teen onnodige...

View Article


Wie is die belanghebbers in die US-taalbeleid?

Die Statuut van die US definieer die hoofbelanghebbers as die Raad (wat beleid maak), die Bestuur (wat beleid deur die fakulteite uitvoer), en die Konvokasie (wat die alumni verteenwoordig)....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

FLF 2016: Die Ierse Swart Paasfees – vanuit die land sonder geheue

Bill Nasson en die omslag van sy boek wat later vanjaar by Penguin South Africa verskyn (foto van Bill Nasson: Lavonne Bosman, http://www.litnet.co.za/fotos-bekendstelling-van-die-oorlog-kom-huis-toe/)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Nicolene van der Sandt

Naam: Nicolene van der Sandt Departement: Aptekerswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Mediese praktisyns se kennis, persepsie en voorskryfpraktyke ivm antibiotiese profilakse in pediatriese...

View Article

Potchefstroom Kunstefees: Alexa Strachan aangestel as bestuurder

Die Potchefstroom Kunstefees het bekend gemaak dat Alexa Strachan, bekende vervaardiger, skrywer, regisseur, sanger en akteur, aangestel is om die Potchefstroom Kunstefees vir 2016 te bestuur. Japie...

View Article


’n Positiewe blik op die onteieningswetsontwerp

Die onteieningswetsontwerp (B4-2015), wat sedert die aanvang van 2013, toe dit ter tafel gelê is, onder geweldige kritiek gebuk gegaan het, is gister deur die Nasionale Raad van Provinsies goedgekeur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kompetisie: Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek sedert 1999?

Wat is jou gunsteling Suid-Afrikaanse boek wat sedert 1999 verskyn het? LitNet is sedert Januarie 1999 aanlyn en ons vier hierdie week die 600ste gratis nuusbrief met erkenning aan die Suid-Afrikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Tersia Conradie

Naam: Tersia Conradie Departement: Mikrobiologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Van wit eiergeel na goue eiergeel: Die effek van 'n antioksidant-produserende bakterium op die kwaliteit van die...

View Article


Vrywillige aanvaarding van duistere denke 2016

Die vadere het gekies watter moorde hulle onsterflik sou maak.   CM The post Vrywillige aanvaarding van duistere denke 2016 appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Elizabeth Deysel

Naam: Elizabeth Deysel Departement: Afrikaans en Nederlands Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Kan rekenaargesteunde tolkopleiding bydra tot die ontwikkeling van selfassesseringsvaardighede in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hersiening van US se Taalbeleid gaan voort

Hierdie artikel is deel van LitNet Akademies (Opvoedkunde) se universiteitseminaar. Klik op die “University Seminar 2016”-banier hierbo om alle essays wat deel vorm van die gesprek, te lees. This...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

By die afskeid van Winnie Rust

Winnie Rust (foto: Naomi Bruwer) "Ek het my voorgeneem om nie vandag namens iemand te praat nie," sê Chris van der Merwe, Winnie Rust se broer, toe hy aan die woord is. "Ek wil eerder almal vandag hier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Janah Miller

Naam: Janah Miller Departement: Regte Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Volhoubare ontwikkeling: kniehalter omgewingsreg dalk die ontwikkeling van hernubare energiebronne as oplossing?...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maanskyn en rose? 'n Gesprek oor liefdesverhale

Carolyn Meads (foto verskaf) Carolyn Meads gesels met Naomi Meyer oor liefdesverhale. Carolyn, jy is uitgewer van liefdesverhale by NB-Uitgewers. Wat behels jou werk? Ek bestuur die proses waartydens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Antoinette Burger

Naam: Antoinette Burger Departement: Psigiatrie, Gesondheidswetenskappe Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Onttrekking van tik veroorsaak inflammasie en verandering van metabolisme in die brein,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Nicolette Hall

Naam: Nicolette Hall Departement: Voeding Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die verskil tussen ons graan- en grasgevoerde vleis vir 'n gesonde dieet? Graanvoer beteken minder vet, grasvoer meer...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Jessica Vervalle

Naam: Jessica Vervalle Departement: Genetika Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Wie wil weet wat was doen? Die ontdekkingstog na die beskermende funksie en oorerwing van die druiwekorrel se...

View Article


Bo die selfvoldaanheid

Die uitnemendste wesens wat nog ooit bestaan het, vertel vir mekaar en hul kinders dat hulle ellendige misbaksels is. Die mens is groter as sy bedenksels.   CM The post Bo die selfvoldaanheid appeared...

View Article

Logika is nou beskikbaar

Waak gerus teen die voorgeskrewe gevestigde minderwaardigheid,   CM The post Logika is nou beskikbaar appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kortlyste vir Media24 Boeke-pryse bekend

Gevestigde sowel as nuwe skrywers ding vanjaar mee om die Media24 Boeke-pryse wat in Junie toegeken word. Die kortlyste vir dié pryse is pas bekend gemaak. Met hierdie pryse word ’n lang tradisie...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>