Naam: Antoinette Burger
Departement: Psigiatrie, Gesondheidswetenskappe
Kompetisie-inskrywing (navorsingstema):
Onttrekking van tik veroorsaak inflammasie en verandering van metabolisme in die brein, met gevolge vir alledaagse funksionering.
Studievlak: Meestersgegradueerde
Universiteit: Universiteit Kaapstad
• Lees nog kompetisie-inskrywings hier.
• Die Einstein-kompetisie is ’n nuwe kompetisie – die eerste in sy soort in Suid-Afrika – wat jong navorsers by universiteite uitdaag om hulle eie navorsing in 130 karakters of minder op te som. Kontantpryse ter waarde van R17 000 is op die spel!
• Klik hier vir kompetisie-besonderhede.
The post Einstein-kompetisie: Antoinette Burger appeared first on LitNet.