Einstein-kompetisie: Coert Erasmus
Naam: Coert Erasmus Departement: Finansies, Risikobestuur en Bankwese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Die batekwaliteit van genoteerde banke in Suid-Afrika: die effek op jou sak en die impak op...
View ArticleEinstein-kompetisie: Lida-Mari Groenewald
Naam: Lida-Mari Groenewald Departement: Natuurwetenskap Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Toekomstige voedselsekuriteit: Hoe pas Lusern se broer sy stikstoffiksasie en koolstof aan by...
View ArticleEinstein-kompetisie: Bhivek Singh
Naam: Bhivek Singh Departement: Fisika Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Ek ontwerp instrumente om radioaktiewe atoomkernhalfleeftye te meet en rekenaarprogramme vir die simulasie van die...
View ArticleEinstein-kompetisie: Erik Loots
Naam: Erik Loots Departement: Ingenieurswese Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Masjiene is maklik; mense is moeilik. Hoe spoor 'n mens werknemers aan? Hier is die antwoorde in 'n neutedop soos...
View ArticleEinstein-kompetisie: Sumari van Biljon
Naam: Sumari van Biljon Departement: Spraak-Taalpatologie en Oudiologie Kompetisie-inskrywing (navorsingstema in 130 karakters): Demografiese ondersoek na die toename in voorkoms van outisme onder...
View ArticleEinstein-kompetisie: Helene Eloff
Naam: Helene Eloff Fakulteit: Regsfakulteit Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Sosiale media gee aanlyn nuus vlerke. As die storie oor jou gaan, beskerm die reg jou genoeg? En as die joernalis jou...
View ArticlePersverklaring deur Jan Heunis, president van die Konvokasie van die...
Hierdie artikel is deel van LitNet Akademies (Opvoedkunde) se universiteitseminaar. Klik op die “University Seminar 2016”-banier hierbo om alle essays wat deel vorm van die gesprek, te lees. This...
View ArticleLitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes
Jaargang 13, Nommer 1 – Mei 2016 Afdeling: Geesteswetenskappe Paul Kruger en die pers in die ZAR, 1890–1895 Heinie Heydenrych, onafhanklike navorser Briewe aan ’n diva: die verswyging van...
View ArticleOnderhoud ná die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016
Lees ook: • Foto’s en videos AKA 2016: Zuilenzaal • Alle foto’s: Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016 • NeerlandiNet • AKA 2016: Die ekologie van Afrikaans in ’n verander(en)de landskap Die...
View ArticleRouwbetuiging: Winnie Rust
Charles Ducal (foto: Naomi Bruwer) Lees ook: In memoriam: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016) Lees ook: By die afskeid van Winnie Rust Met verbijstering hebben wij kennis genomen van de...
View ArticleEinstein-kompetisie: Francois Pretorius
Naam: Francois Pretorius Departement: Kunsgeskiedenis Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Om te verdwyn: die kuns van politiek teenoor die politiek van kuns in die uitbeelding van mensehandel....
View ArticleVan Elsies na Muizenberg: My huisie by die see
Shirmoney Rhode (foto's verskaf) Ek het drie maande gelede na Muizenberg getrek. Net oorkant die see. Ek kan die strand vanaf my slaapkamervenster sien. Dit voel lekker om “my slaapkamer” te sê, want...
View ArticleEinstein-kompetisie: Anneke Erasmus
Naam: Anneke Erasmus Departement: Fisika Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Ons wil biologiese deeltjies in die fokus van 'n laser vang, hulle kan manipuleer en 'n beeld met 'n gevorderder...
View ArticleEinstein-kompetisie: Wanda Verster
Naam: Wanda Verster Departement: Argitektuur Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Transformerende drumpels in kunsruimtes: Wie stal kuns uit, wie kyk, wie maak, wie koop en wat het die gebou hiermee...
View ArticleEinstein-kompetisie: Lee-Ann Steenkamp
Naam: Lee-Ann Steenkamp Departement: Regte Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Fiskale beleid: Hoe kan ons belastingaansporings gebruik om beleggings in hernubare energie aan te wakker? Studievlak:...
View ArticleBooktown Richmond: JM Coetzee & Athol Fugard Festival 2016 - programme
The post Booktown Richmond: JM Coetzee & Athol Fugard Festival 2016 - programme appeared first on LitNet.
View ArticleEinstein-kompetisie: Rika van Zyl
Naam: Rika van Zyl Departement: Regte Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Kan die algemene trust in Suid-Afrika korrek as 'n kontrak ten gunste van begunstigdes beskryf word of is die trust...
View ArticleEinstein-kompetisie: Léandi Steenkamp
Naam: Léandi Steenkamp Departement: Rekeningkunde en ouditkunde Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Ons wil rekenmeesters en ouditeure help om die finansiële state van deeltitelkomplekse meer...
View ArticleEinstein-kompetisie: Melani van der Merwe
Naam: Melani van der Merwe Departement: Regte Kompetisie-inskrywing (navorsingstema): Ek ondersoek hoe en hoekom die privaatsektor die voortou neem in innovasie en regulasie van Suid-Afrika se...
View ArticleBoekbekendstelling: ek. frankryk. 246 dae. deur Olivia Loots
Jy word genooi na die bekendstelling van Olivia Loots se boek ek. frankryk. 246 dae. op Donderdag 26 Mei by Alliance Française, Rivierstraat 99 (h/v De Kock), Sunnyside, Pretoria om 18:00 vir 18:30....
View Article